R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Mariki Woensdreght van Fine & Country is vanjaar dié maatskappy se trotse Agent-van-die-Jaar. Hiervoor het sy ‘n trofee en geraamde sertifikaat ontvang.
Fine & Country se naaswenner in hierdie kategorie is Daniël Geldenhuys.
Die twee agente het hierdie eerbetoon tydens ‘n onlangse funksie te Birkenhead Brouery buite Stanford ontvang.
Die prinsipaal, Stephen Weeden, het hulle gelukgewens met die uitsonderlike prestasie.
“Baie dankie aan die span van 8 agente vir julle toewyding, lojaliteit en harde werk wat daartoe gelei het dat goeie verkoopsyfers vir die boekjaar 2016/17 behaal is,” het Stephen gesê.
“Ons verwelkom ook vir Madeline Ferreira terug in ons span ná ‘n afwesigheid van 8 jaar.”
Stephen het ook gesê daar word uitgesien na ‘n goeie 2017/18 boekjaar. “Hiermee ook ons opregte dank en waardering teenoor ons kliënte (kopers en verkopers) vir hul ondersteuning.”
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.