R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Solly Wessels maak nou ‘n gewoonte daarvan om koning in gholfkompetisies te kraai. Verlede week wen hy die Sloegterskompetisie en teken ook ‘n Spog Twee aan op puntjie no 15. Hy wen ook die Houespelkompetisie, waar hy ook ‘n Arend op putjie no 16 aanteken.
Donderdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Solly Wessels met 38 punte gevolg deur George Hunt 37, Leon Hattingh 36, Daan Victor 35, Andre Roos 35, Johan Coetzee 34, Victor Hunt 32, Wally van Coller 31, Rene Myburgh 30, Pierre Pieters 29. Naaste aan die penne was Solly Wessels op no’s 2 en 11, Daan Victor op no’s 8 en 17 en Victor Hunt op no 15. Solly Wessels teken ‘n Spog Twee aan op putjie no 15.
Vrydag se OK Foods 9-putjie kompetisie is gewen deur George Hunt met 17 punte, gevolg deur Andre Roos met 14 punte.
Saterdag se kompetisie was ‘n Houespel en die wenner was Solly Wessels met 67 net, gevolg deur Daniel van der Merwe 68, Lieb Louw 69, Andre Roos 70, Fanus Walters 71, Lambert Smit 71, George Hunt 72, Wally van Coller 72, Pierre Pieters 75, Johan Coetzee 76. Naaste aan die penne was Daniel van der Merwe op no’s 2 en 11 en ook op no 15, en Wally van Coller op no’s 8 en 17. Spog Twee’s word aangeteken deur Neil Harrison (17), Johan Coetzee (17) en Hendri Visser (8). Solly Wessels teken ‘n Arend aan op putjie no 16.
Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n Enkel Stableford en word deur die Rookkamer geborg.
Algemene Jaarvergadering word op 24 Augustus 2017 gehou.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.