R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Leon Hattingh het Saterdag se Enkel Stableford, geborg deur die Rookkamer, met 45 punte gewen.
Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Andre Roos met 38 punte, gevolg deur Leon Hattingh 36, Hugo Groenewald 35, Daan Victor 35, Wally van Coller 34, Jan le Roux 34, Gina Esterhuizen 34, Fanus Walters 33, Pierre Pieters 33 en Bev Swart 33.
Naaste aan die penne was Leon Hattingh op no’s 2 en 15, George Hunt was die naaste op putjie no 17 en teken ook ‘n Spog Twee aan op no 17.
Vrydag se 9-putjie OK Foods kompetisie was ‘n Enkel Stableford en is gewen deur Leon Lombaard met 21 punte, gevolg deur Neil Harrison 18, Solly Wessels 18, Wally van Coller 18, George Hunt 16 en Hannelie Goosen 14.
Saterdag se Enkel Stableford kompetisie, geborg deur die Rookkamer, is gewen deur Leon Hattingh met 45 punte, gevolg deur Wally van Coller 37, Pierre Pieters 37, Nico Groenewald 34, Solly Wessels 32, Andre Roos 31, Fanus Walters 30, Jan le Roux 29, Jansen Schreders 29 en Malcolm Bury 29. Naaste aan die penne was Neil Harrison op no’s 2 en 11, Sextus Neethling was naaste aan no 17 en teken ook ‘n Spog Twee aan, en Gina Esterhuizen was naaste aan die pen op no 15.
Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n Gekombineerde Enkel Stableford.
Die Algemene Jaarvergadering vind plaas op 24 Augustus 2017.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.