1ste Interskole: Gansbaai Academia vs Eben Dönges

1ste Interskole: Gansbaai Academia vs Eben Dönges

Gansbaai Courant

BOODSKAP - TOMMY WILSON

It is with great pleasure that I welcome all participants on behalf of Gansbaai Academia, to our first interschools ever. This will be a closely contested rivalry, but at the end of the day sportsmanship and the building of new friendships will matter the most.

Die interskole tussen Gansbaai Academia en Eben Dönges is geskiedkundig vir Academia omdat dit die eerste interskole is in die kort bestaan van ons skool. Alhoewel ons alreeds ‘n lang pad (5 jaar) met mnr Taylor en Eben Dönges loop, dink ek dit is ‘n hoogtepunt in die bestaan van ons skool. As ‘n gevestigde skool deel Eben Dönges ook baie ervaringe met ons skool.

I believe that sport builds character and the sporting fields are the training ground for the discipline necessary to produce leaders in adult life. Physical activity, is a social experience that powerfully influenced attitudes and values. Following rules, respecting your opponent, not cheating, and learning how to be good winners and losers are to be part of what is meant to be a proud sharky.

Ek glo die verbintenis tussen Gansbaai Academia en Eben Dönges sal nog groter word en dat die interskole opsigself sal uitbrei.

1ste Interskole: Gansbaai Academia vs Eben Dönges

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed Verminder

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...

Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.

Gansbaai Courant
Vanuit My Stoel: Julie 2024

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.

Gansbaai Courant
Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Vertonings

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Verton...

Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.

Gansbaai Courant
Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Kaalvoetkinders

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Ka...

Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...

Gansbaai Courant
Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.

Gansbaai Courant
Dorp Raak Al Vroliker

Dorp Raak Al Vroliker

Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.

Gansbaai Courant