Solly en Leon wen 4BBB Stableford

Solly en Leon wen 4BBB Stableford

Gansbaai Courant

Solly Wessels en Leon Lombaard troon toe uit in Saterdag se 4BBB Stableford, met Solly wat die vorige week saam met Daan Victor ook in die Houespel- en Sloegterskompetisies gewen het.

Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Jan le Roux met 44 punte, gevolg deur Solly Wessels 36, Hennie Gerber 34, Daan Victor 33, Pierre Pieters 33, Nico Jones 32, Leon Lombaard 32, George Hunt 32, Barry Fourie 32 en Rene Lambrechts 31. Naaste aan die penne was Andre Roos op no’s 2 en 11 en Barry Fourie op no’s 8 en 17.

Vrydag se OK Foods 9-putjie kompetisie is gewen deur Hugo Groenewald met 17 punte.

Saterdag se kompetisie was ‘n 4BBB Stableford en die wenners was Solly Wessels en Leon Lombaard met 46 punte, gevolg deur Daniel en Francois van der Merwe 45, Lieb Louw en Jakkie Beukes 42, Neil Harrison en Leon Hattingh 42, Sextus Neethlingh en Hugo Groenewald 40, George Hunt en Andre Roos 40, Jan le Roux en Koos Myburgh 39, Dirk van Dyk en Hennie Kriel 39, Mike Visser en Malcolm Bury 37 en Daan Victor en Bev Swart 36. 

Naaste aan die penne was Hugo Groenewald op no’s 2 en 11 en Francois van der Merwe op no’s 8 en 17.

Spog Twee’s word aangeteken deur Hugo Groenewald 2, Leon Hattingh 17 en Daniel van der Merwe 17.

Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n Gekombineerde Stableford.

Algemene Jaarvergadering: 24 Augustus 2017

Solly en Leon wen 4BBB Stableford

Johan Coetzee

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed Verminder

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...

Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.

Gansbaai Courant
Vanuit My Stoel: Julie 2024

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.

Gansbaai Courant
Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Vertonings

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Verton...

Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.

Gansbaai Courant
Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Kaalvoetkinders

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Ka...

Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...

Gansbaai Courant
Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.

Gansbaai Courant
Dorp Raak Al Vroliker

Dorp Raak Al Vroliker

Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.

Gansbaai Courant