R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
‘n Nuwe intrekker in Franskraal ly aan skok nadat sy ‘n inbreker betrap het wat reeds halflyf deur hulle dubbelverdiepinghuis se bad-kamervenster op die eerste verdieping geklim het. Die bejaarde mev Richards vertel dat sy omstreeks 03:00 die oggend wakker geword het van ‘n harde geluid by die badkamer.
‘n Vermeende inbreker het laat spaander toe hy betrap is, en met sy eie leer onder die arm straat af gehardloop het.
Hy het die leer op ‘n bakkie gelaai wat daar naby ge-parkeer was waarna die boosdoeners weggejaag het.
‘n Erg getraumatiseerde mev Richards het Gansbaai Cou-rant met die inligting ge-skakel om ander inwoners te waarsku oor veiligheids-maatreëls wat in plek moet wees. “Inwoners moet nie gerus raak en dink ons bly in ‘n rustige dorp nie - dit is nie die geval nie en almal moet te alle tye op hulle hoede vir enige gebeurlikheid wees,” het sy gesê.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.