Inbreker kom voorbereid met eie leer

Inbreker kom voorbereid met eie leer

Gansbaai Courant

‘n Nuwe intrekker in Franskraal ly aan skok nadat sy ‘n inbreker betrap het wat reeds halflyf deur hulle dubbelverdiepinghuis se bad-kamervenster op die eerste verdieping geklim het. Die bejaarde mev Richards vertel dat sy omstreeks 03:00 die oggend wakker geword het van ‘n harde geluid by die badkamer.

‘n Vermeende inbreker het laat spaander toe hy betrap is, en met sy eie leer onder die arm straat af gehardloop het.

Hy het die leer  op ‘n bakkie gelaai wat daar naby ge-parkeer was waarna die boosdoeners weggejaag het.

‘n Erg getraumatiseerde mev Richards het Gansbaai Cou-rant met die inligting ge-skakel om  ander inwoners te waarsku oor veiligheids-maatreëls wat in plek moet wees. “Inwoners moet nie gerus raak en dink ons bly in ‘n rustige dorp nie - dit is nie die geval nie en almal moet te alle tye op hulle hoede vir enige gebeurlikheid wees,” het sy gesê.

Inbreker kom voorbereid met eie leer

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant