Pienk japondief kom weer

Pienk japondief kom weer

Gansbaai Courant

‘n Inbreker wat Maandagnag omstreeks 04:00 by ‘n huis in Melkhoutstraat, Kleinbaai ingebreek het, is nie Dinsdag deur die reën gestuit om later die oggend weer by dieselfde huis te probeer inbreek nie.

Die skelm is omstreeks 11:00 deur die bure opgemerk waar hy geklee in ‘n pienk kamerjas, wat hy die nag gebuit het, oor die grensmuur wou spring.

Die polisie is dadelik in kennis gestel en die bure se seun het hom met sy motor agterna gesit, maar die dief het die bosse in verdwyn met sy ‘nuwe’ pienk gewaad.

Pienk japondief kom weer

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant