Solly Wessels verower Houespel

Solly Wessels verower Houespel

Gansbaai Courant

Donderdag was dit tyd vir die Sloegterskompetisie en die wenner was Lieb Louw met 41 punte (76 bruto), gevolg deur Andre Roos 39, Solly Wessels 38, Daan Victor 37, Johan Schneider 37, Jakkie Beukes 35, Etienne Engelbrecht 33, Sextus Neethling 31, Leon Lombaard 28 en Bev Swart 28. 

Naaste aan die penne was Lieb Louw op no’s 2 en 11 en Andre Roos op no 15.

Vrydag se OK Foods 9-putjie kompetisie is gewen deur Koos Myburgh met 21 punte, gevolg deur Solly Wessels 18, Hennie Gerber 17, Gina Esterhuizen 17, Rene Myburgh 16, Johan Pieterse 16.

Saterdag se Maandelikse Houespel is gewen deur Solly Wessels met 65 net, gevolg deur Leon Hattingh 69, Pierre Pieterse 70, Daan Victor 70, Malcolm Bury 70, Lieb Louw 71, Leon Lombaard 72, Etienne Engelbrecht 73, Andre Roos 73 en Pieter Loubser 73.  Naaste aan die penne was Leon Lombaard op no’s 2 en 11, en Malcolm Bury op no’s 8 en 17.  Spog Twee’s word deur Solly Wessels aangeteken (15) en Lieb Louw (8).

Saterdag, 9 September: Enkel Stableford.

Saterdag, 23 September: 4BBB Stableford - Electric City borgdag.

Saterdag, 30 September: Beeskraal Ope is ‘n Enkel Stableford formaat. Almal is welkom om te kom speel – ongeag  of jy ‘n kampioen of beginner is!

Kompetisiefooie is R150 per speler. Die ouderdomsgroepering is:  “Tollies” 0 – 40; “Bulle” 41 – 65; “Osse” (van oupas tot oupagrootjies!) “Koeie” se ouderdomme sal liefs uit respek vir die dames nie genoem word nie! Kom spandeer ‘n genotvolle dag in goeie geselskap op die mooiste baan in die  hele Suidelike Afrika.

Solly Wessels verower Houespel

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant