R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Renè Myburgh het Saterdag, 16 September 2017 daarin geslaag om Hermanus Gholfklub se Boland Ope Geslote C Divisie Kampioenskap in te palm, wat ‘n uitmuntende prestasie is.
Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Etienne Engelbrecht met 40 punte, gevolg deur Leon Lombaard 39, Renè Myburgh 37, Lieb Louw 36, Solly Wessels 35, Wally van Coller 35, Jan le Roux 34, Johan Coetzee 33, Andre Roos 32 en Bev Swart 32.
Naaste aan penne was Etienne Engelbrecht op no 11, Hennie Gerber op no 17 en Solly Wessels op no 15.
Spog Twee’s word aangeteken deur Hennie Gerber op putjie no 2 & 17. Hugo Groenewald wen die Boerpotputjies no 6, 13 en 15.
Vrydag se OK Foods 9-putjie kompetisie is gewen deur Leon Lombaard met 21 punte, gevolg deur Daan Victor 18 en Hennie Kriel 16.
Saterdag se kompetisie was ‘n 4BBB Houespel en die wenners was Andre Roos en George Hunt met 63 net, gevolg deur Hugo Groenewald en Sextus Neethling 65, Malcolm Bury en Mike Visser 65, Neil Harrison en Etienne Engelbrecht 65, Daniel van der Merwe en Lieb Louw 67, Jan le Roux en Leon Hattingh 67, Neil Harrison en Leon Lombaard 67, Johan Coetzee en Daan Victor 71 en Pierre Pieters en Piet du Toit 73.
Naaste aan die penne was Daan Victor op no 11, Daniel van der Merwe op no 8 en Andre Roos op no 15. Spog Twee’s word aangeteken deur Andre Roos (5) en Pierre Pieters (11). Daniel van der Merwe teken ‘n Arend aan op putjie no 10.
Volgende Saterdag se kompetisie is die Funky Golf Day geborg deur Electric City en die formaat is ‘n 4BBB Stableford.
29 September is dit die maandelikse Steak ‘n Chips braai.
30 September vind die Beeskraal Ope plaas en die formaat is ‘n Enkel Stableford.
Dit word geborg deur FCS Distributors (Pty) Ltd.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.