2015 “ONCE UPON A TIME” THE MUSICAL
This year ..... we are proud to present “ONCE UPON A TIME” THE MUSICAL
This year ..... we are proud to present “ONCE UPON A TIME” THE MUSICAL
Vanjaar se betowerende NGK-Kerssang-diens is sommer in tweevoud aangebied. Eers was dit die Jeug- en Gesins Kerssangdiens op Sondag, 15 November wat vir die eerste keer aangebied is, met die kerkgebou wat pragtig deur hulself versier is.
Dis tyd dat BYBELSKOLING op voetsoolvlak vir die omgewing van die Overstrand en –berg geloods word, volgens die wil van die HERE (Hebreeus: YAHWEH) wat deur Christen-gelowiges erken en aanbid word.
Praat met ‘n ou Hardebaard en hy sê, “Jong, as dit nog in die ou tyd was en ek het nog my bootjie gehad, was hy al in die water en het ek sommer vandag al heelwat geelbek gehad -- watter beter weer wil jy dan hê?&r...
Dit was beslis Stywe Lyne vir die hengelaars van Pearly Beach Rots- en Strandhengelklub tydens hulle voorlaaste hengelkompetisie vir 2015.
Gansbaai KK het sy derde Sondagliga (40 overs) wedstryd weg teen Kleinmond KK gewen met 3 paaltjies.
Die Birkenhead Boothengelklub se trotse Boothengelaars Kampioene vir 2015 het onlangs tydens ‘n prestige funksie in die klubsaal hul sowat 16 trofeë en sertifikate ontvang.
Thabile Gquira, a Grade 8 learner at Qhayiya Secondary School in Hermanus did the Overstrand proud when he recently took gold in the code of Iintonga at the 10th Annual Indigenous Games which was held in the city of Polokwane from 20 – 24 Septe...
Marine en Kusbestuur beamptes het verlede week ‘n verdagte maroen Mercedes agtertervolg, wat naby Franskraal in ‘n jaagtog ontaard het.