Manne met duur speelgoed

Manne met duur speelgoed

Gansbaai Courant

Dit mag miskien manne met duur “speelgoed” wees, maar dit is duidelik dat daar behoorlik kopgehou moet word met die vlieg van radiobeheerde vliegtuie. Verlede Sondag het Johan Burmeister, Jan le Roux, André Barkhuizen en sy seun, Lean Barkhuizen by Groeneweide Kwekery se netjiese grasveld bymekaargekom.

Die lugruim is behoorlik met vliegtuie deurklief. Van die spesifikasies is die volgende: die vliegtuie weeg so tussen 4kg en 8kg; dit het ‘n vlerkspan van tussen 1.6m en 2m; die enjins gebruik methanol/nitromethane en ‘n kasteroliemengsel as brandstof; die radios is 4- en 6-kanaal met frekwensies van 35Mhz en 2.4 gGhz. Renier Faasen van Walker Bay Radio Flyers het die volgende inligting oor hulle Radio Vliegklub in Hermanus verskaf: Walker Bay Radio Flyers was founded about 8 years ago. It is currently a South African Model Aircraft Association (SAMAA) affiliated flying club for Radio Controlled model aircraft, with a dedicated flying field situated close to Fisherhaven on the Karwyderskraal road in the Overstrand district of the Western Cape. The club can also help with training and advice to newcomers to the sport. Both fixed wing aircraft as well as helicopters are flown at the club. The club currently has about 70 active membersg. Model aircraft range from electric park flyers to large petrol powered aerobatic planes, helicopters and gliders. The flying field has two tarred 120 x 5.5 meter runways, with 30 meters of run-off space at the ends. More info and some photos of the facilities and aircraft can be found on the website: www.wbrf.co.za. Gansbaaiers wat belangstel in hierdie opwinding kan gerus vir Johan Burmeister by 082-895-7647 skakel, of stuur ‘n e-pos aan hom by ajburmeister@telkomsa.net.

Hardus Botha

Manne met duur speelgoed

Hardus Botha

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed Verminder

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...

Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.

Gansbaai Courant
Vanuit My Stoel: Julie 2024

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.

Gansbaai Courant
Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Vertonings

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Verton...

Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.

Gansbaai Courant
Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Kaalvoetkinders

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Ka...

Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...

Gansbaai Courant
Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.

Gansbaai Courant
Dorp Raak Al Vroliker

Dorp Raak Al Vroliker

Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.

Gansbaai Courant