Gift of the Givers besoek GB

Gift of the Givers besoek GB

Gansbaai Courant

“Ons het die nood in Gansbaai en omgewing raakgesien en daar is gehoor gegee aan ons versoek wat ons aan die Gift of the  Givers Foundation gerig het,” sê konst A Naidoo, Gansbaai SAPD: Social Crime koördineerder. “Die areas wat ons geïdentifiseer het, is Gansbaai-dorp, Beverley Hills, Blompark en Masakhane.” ‘n Span van Gift of the Givers het op Dinsdag, 13 Oktober 2015 ‘n besoek aan hierdie areas gebring en meer as ‘n 1,000 voedselpakkies is aan mense in nood uitgedeel. Konst Naidoo bedank graag vir me Meiring wat ‘n baie groot rol gespeel het om die Gift of the Givers hier te kry. Gift of the Givers is the largest disaster response NGO of African origin on the African continent. Having been established on the instruction of a Sufi Sheik, Muhammed Saffer Effendi  al  Jerrahi (a spiritual teacher) in Istanbul, Turkey,  on  a  Thursday evening, 6 August 1992, Gift of the Givers has delivered life saving aid in the form of Search and Rescue teams, medical personnel, medical equipment, medical supplies, medicines, vaccines, anti-malarial medication, high energy and protein supplements, food and water to millions of people in 41 countries, South Africa included. Commencing as a disaster response agency the organisation now has 21 categories of projects which include bursaries, agricultural self sustainability, water provision, counseling and life skills services, entrepreneurship and job creation and many more, establishment of primary health care clinics and medical support to hospitals an many more. Vir meer inligting kan hulle webtuiste by info@giftofthegivers.org besoek word.

Hardus Botha

Gift of the Givers besoek GB

Hardus Botha

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed Verminder

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...

Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.

Gansbaai Courant
Vanuit My Stoel: Julie 2024

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.

Gansbaai Courant
Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Vertonings

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Verton...

Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.

Gansbaai Courant
Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Kaalvoetkinders

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Ka...

Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...

Gansbaai Courant
Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.

Gansbaai Courant
Dorp Raak Al Vroliker

Dorp Raak Al Vroliker

Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.

Gansbaai Courant