R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
“Soortgelyke vergaderings is persoonlik deur die Overstrandse Uitvoerende Burgemeester, Raadsdame Nicolette Botha-Guthrie, saam met verskeie hooggeplaasde amptenare by al 13 wyke gehou, waarvan vanaand se vergadering in Gansbaai se Wyk 2 die laaste een is,” het rdl Riana de Coning gesê. Sy het as fasiliteerder tydens ‘n Publieke Vergadering (Road Show) in Gansbaai Toerisme-sentrum opgetree. Tydens die vergadering is die organisatoriese waardes en diensleweringsooreenkomste deur Raadsdame Botha-Guthrie herbevestig.
Rochelle Louw het ‘n oorsig van GOP/IDP (Geïntegreerde Ontwikkelings Plan) van Overstrandse Munispaliteit gegee, asook die skakel tussen GOP en die Begroting. Voordat ‘n vraetyd afgekondig is, het rdl De Coning ook die wenslys (2016/17) van Wyk 2 herbevestig. “On 26 August 2015 the time schedule for the Integrated Development Plan (IDP) review of 201`6/17 and the 2016/17 to 2018/19 Budget was adopted by Council. I remind you, that the time schedule details the activities and timeframes we intend to follow to execute the process for the 4th review of our approved 5-year IDP of 2012/17 along with the budget preparation for 2016/17 to 2018/19. The 2016/17 IDP review is the final review of the current 5-year IDP adopted on 30 May 2012,” het Raadsdame Botha-Guthrie gesê. Sy het ook bevestig dat die Visie, Misie en 5 strategiese Doelwitte onveranderd bly. Daarna het sy Overstrand Munisipaliteit se Waardes van “Ons behoort; Ons gee om; Ons dien” as ‘n belofte aan die gemeenskap herbevestig: OVERSTRAND - Opportunities for all; Value the input of our communities; Economic growth for the benefit of all; Recreational activities in a safe environment; Sustain service excellence and productivity; Teamwork in achieving success; Recognising the needs of our diverse society; Acknowledge the need to conserve our bio-diversity; No to corruption and maladministration; Development within a sustainable environment. Tydens vraetyd is etlike vrae gevra en beantwoord. Rdl De Coning het die versekering gegee dat alle aspekte wat tydens die vraetyd geopper is, neergeskryf word en die nodige aandag sal geniet. Raadsdame Botha-Guthrie het ter afsluiting beklemtoon dat die Wykskomitees as ‘n gewaardeerde verlengstuk van Overstrand Munisipaliteit beskou word.
Hardus Botha
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.