R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Woensdag 9 Desember
– Enkel Stableford:
1) L Hattingh 42, 2) R Brandt 36, 3) D Victor 36, 4) S Wessels 36. Naaste aan die penne is gewen deur L Hattingh (2). Spog-2’s is aangeteken deur B Cornelison en R Brandt.
Vrydag 11 Desember – Hoender:
Die OK-prys is gewen deur S Wessels 20 (Dankie OK!), gevolg deur P Loubser 19, F v Eeden 19 en G Hunt 18.
Sat 12 Desember – 4 Ball Alliance geborg deur Build It:
1) S Muller, B Swart, P le Roux, M Tobias 92, 2) G Hunt, R Brandt, J Brandt, F v Eeden 91, 3) D vd Merwe, F vd Merwe, L Louw, V Botha 90, 4) P Pieters, J Nell, G Esterhuizen,, J Rahn 88. Naaste aan die penne is gewen deur L Lombaar, F vd Merwe en B Swart. Spog-2’s is aangeteken deur J Coetzee, E Engelbrecht en A Coetzee. D vd Merwe het ‘n Arend aangeteken. Daar was pryse te kies en te keur en heerlik gesmul aan Burger-tjops! Dankie aan Eddie en sy span vir ‘n heerlike dag.
OPKOMENDE KOMPETISIES:
(Let op die veranderings asb.)
16/12/2015 Enkel stableford.
18/12/2015 Enkel stableford – Hoender – 9 gate.
19/12/2015 Better Ball – OMGEE KERK.
23/12/2015 INTER-DORP - GANSBAAI CLASSIC Enkel stableford.
26/12/2015 Enkel stableford.
30/12/2015 Enkel stableford.
01/01/2016 Enkel stableford – Hoender – 9 gate.
02/01/2016 Medal.
NB NB Holiday- Special!!!! Golfing packages available – contact 0283841441 for more info.
Gansbaai Golf Club
The Southernmost Golf Course in Africa
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.