R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai is proud to have been awarded this accolade at the World travel market in London in November. You can find more info on this in the tourism bureau. Ons heet alle besoekers welkom en vertrou dat u die tyd hier saam met ons gaan geniet. Die area bied verskeie aktiwiteite en attraksies aan. As die weer saamspeel is die swemstrande natuurlik die plek om te wees, maar daar is ook perdry, trekkerritte in die fynbos, verskeie staproetes, bergfietsroetes, grotte, plekke om piekniek te hou en natuurlik visvang en wynproe.
Al die nodige inligting is by die Toerismekantoor beskikbaar en die vriendelike personeel is opgelei om jou te help en advies aan te bied. Since you were here last December a seabird sanctuary -APSS- has opened and is definitely worth a vist. The Dangerpoint Lighthouse is open on weekdays (non public holidays) and the Strandveld museum should also be on your to-do-list. Het jul die Fynbostuin in Pearly Beach besoek of op die nuwe teerpad Baardskeerdersbos toe gery? As you can see there is a reason for our logo - the natural adventure destination! Onthou net asseblief - saam met die plesier kom ook verantwoordelikdeid - wees versigtig waar u stap of ry en help ons om die skilpaaie, tobies, plantlewe, ens te beskerm. Gooi u vullis in die beskikbare houers, gebruik plastieksakke net indien nodig (en hergebruik) en wees geduldig en bedagsaam.
For information on the events taking place, contact us or check out our facebook page. You are welcome to share your happy holiday photos on our social media platforms. Die Toerismekantoor is net Kersdag toe, maar let op die ure vir die verskillende vakansiedae. Noodnommer is 072-291-5564. (Maandae tot Vrydae 08h30-17h30, Saterdae en vakansiedae 09h00-16h00, Sondae 10h00 -14h00.) Besoek gerus die ander dorpe in die Cape Whale Coast - Stanford, Hermanus en Hangklip-Kleinmond. The staff: Doulene, Maureen, Ally and I wish you all - visitors and residents - a blessed Christmas and a happy Holiday Season.
Glenda Kitley, Bureau Manager
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.