R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Woensdag 30/12/2015
Kompetisie – Enkel Stableford
1) W Aggenbag 40, 2) J Brandt 39, 3) J Coet-zee 39, 4) G Hunt 37. Naaste aan die penne is gewen deur J Swart, L Hugo en J Hugo. Spog 2’s is aangeteken deur J Hugo, J Swart en S Wessels.
Saterdag 2/01/1016
Kompetisie – Royal Gansbaai New Year’s Classic - 4BBB Preferred Drive. Dankie aan Francois vd Merwe en sy span vir ‘n heerlike dag en goeie pryse!
1) S Hugo, L Hugo 55, 2) D Victor, P Pieters 51, 3) L Louw, J Beukes 50, 4) J Coetzee, J Nell 47. Naaste aan die penne is gewen deur F Trefz, S Hugo en Louw. Langste Dryf is gewen deur J Grove. Spog 2’s is aangeteken deur S Hugo, F Trefz, F vd Merwe en A Roos.
OPKOMENDE KOMPETISIES:
06/01/2016 Enkel stableford.
08/01/2016 Enkel stableford – Hoender – 9 gate.
09/01/2016 Medal.
13/01/2016 Sloegters – enkel stableford.
15/01/2016 Enkel stableford – Hoender – 9 gate.
16/01/2016 Enkel Stableford.
20/01/2016 Sloegters – enkel stableford.
22/01/2016 Enkel stableford – Hoender – 9 gate.
23/01/2016 Better Ball
NB NB Die 1ste Steak-aand vir 2016 vind plaas op 29/01/2016!!!!
Groete André Roos
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
The Southernmost Golf Course in Africa
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.