R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Woensdag 20/01/2016 Kompetisie – Sloegters - Enkel Stableford
1) R Roux 39, 2) S Wessels 38, 3) G Hunt 35, 4) D Viljoen 35.
Naaste aan die penne is gewen deur S Wessels en D Rossouw.
Spog 2’s is aangeteken deur G Hunt en J Pieterse.
Vrydag 8/01/2016 Kompetisie – Enkel stableford – Hoender
Die OK-prys is gewen deur D vd Merwe op 18 (Dankie vir julle ondersteuning OK!) gevolg deur L Lombaard 17, G Hunt 16 en A Roos 16. L Lombaard was naaste aan die pen gewees en het ook ‘n spog 2 aangeteken.
Saterdag 23/01/1016 Kompetisie – Better Ball
1) S Wessels en L Lombaard 50, 2) R Brandt en J Brandt 46, 3) J Nell en G Hunt 45, 4) D Victor en D van Dyk 45.
Naaste aan die penne is gewen deur J Nell en R Brandt.
Spog 2’s is aangeteken deur R Brandt, D van Dyk, J Nell en J Rahn.
OPKOMENDE KOMPETISIES:
27/01/2016 Sloegters – enkel stableford.
29/01/2016 Enkel stableford – Hoender – 9 gate.
29/01/2016 Steak-aand – Plaas julle bestellings by 0283841441.
30/01/2016 Enkel stableford.
30/01/2016 Liga tuis teen Hermanus – sterkte manne!
03/02/2016 Sloegters – enkel stableford.
05/02/2016 Enkel stable ford – Hoender – 9 gate.
06/02/2016 Medal.
10/02/2016 Sloegters – enkel stableford.
12/02/2016 Enkel stable ford – Hoender – 9 gate.
13/02/2016 Community Church – Individual Stableford.
13/02/2016 Valentines Dinner Dance – Community Church – Contact Melissa (081 389 3817).
Groete, André Roos
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
The Southernmost Golf Course in Africa
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.