R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Basie Wessels van Gansbaai het ‘n rugbyspanfoto van Laerskool Gansbaai se C-span aan Gansbaai Courant kom wys (ongelukkig is hy nie daarop), maar hy het gewonder hoeveel van die groep is nog in die lewe - die foto is 67 jaar gelede in 1949 geneem.
Voor vlnr is D Groenewald en L Lourens. Middel vlnr is T Groenewald, J Loots, A Germishuys (Kaptein), J Wessels, W Groenewald en J Nowers. Agter vlnr is P Germishuys, C Groenewald, L Lourens, W Moolman, N Heyns, W Groenewald en A Otto. Heel agter vlnr is mnr DL Langner (wnde skoolhoof) en mnr LC Kuhn (Breier/Afrigter)
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.