R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
The award received in London in November 2015 for the Best Responsible Tourism destination in the World has had widespread effects and elicited many favourable comments from visitors in December. We are continuing to work on this status and as the Tourism Association we have a number of things planned to take this award and what it means forward. For one thing we are working on an alternative to the plastic shopping bag and these will be available soon.
We are hosting a member-day on Monday 4 April when Rihan Berning from Eco-Atlas will be coming to address us on easy ways to practise Responsible Tourism. If any of you would be interested in attending her talk please contact Glenda at the bureau.
Gansbaai Tourism assists members (and others) to ensure that the standard of service given is of the highest quality. For this reason we hosted a Site Guide course at the bureau during the week of the 7th of March. Scott and Julie from the Tourist Guide Institute trained 8 site guides from the Shark Cage Diving industry.
We started facilitating training of site-guides in 2005 with Andre de Waal, who was then the owner of the Tourist Guide Institute. Andre trained a number of the site guides in Gansbaai and he became a true friend of the Bureau. It is thus with deep sadness that we learnt of his passing on the 9th of March. He will be remembered with fondness and respect in Gansbaai.
Cape Whale Coast het die Beeldskou in Midrand bygewoon om die area aan die mense te bemark. Dit was 'n suksesvolle skou met meer as 500 mense wat by ons stalletjie gestop het en baie meer as dit wat brosjures gevat het. Daar was verskillende produkte wat hul kon “proe” soos Lomond Wyn, Kleinrivierkaas, Birkenheadbier en hulle het dit regtig geniet. Daar was ook 'n kompetitisie en hul het van ons produkte gewen. Goeie advertensie vir ons area! Die volgende skou is die Getaway in Somerset Wes waar Cape Whale Coast weer teenwoordig gaan wees. Maureen Valentine and Ally Mswelli gaan Gansbaai verteenwoordig.
It doesn’t seem possible that it is a year since we won gold at the Africa World Travel market! Due to our successes in this area the Overstrand Municipality has sponsored our stand at WTM Afirca at the ICC from the 6th-8th of April. As manager I will be representing Gansbaai Tourism and all its wonderfully responsible products.
Ek wil nou ook al die vakansiegangers welkom heet. Ek vertrou dat u die tyd hier in Gansbaai gaan geniet. Daar is so baie om jul besig te hou in die area – maak gerus 'n draai by die buro en ons kan vir jul daarvan vertel.
Ons gewone kantoorure is
Maandag tot Vrydag 08h30-17h30
Saterdae 09h00-16h00 en Sondae 10h00-14h00
Vakansiedae 09h00-16h00 (dus die 21ste Maart en die 28ste Maart)
Die buro is op die 25ste Maart gesluit.
Glenda Kitley Bureau manager 0722915564
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.