R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Op Saterdag 12 Maart 2016 het 14 spanne van drie spelers elk by Franskraal Rolbalklub aangemeld om aan ʼn geslote driespel toernooi deel te neem. Warwick Wealth was die borg van die toernooi op voorwaarde dat die totale borgskap aangewend word tot die voordeel van die lede. Dit het beteken dat die koste koffie/tee en beskuit voor spel, toebroodjies tydens teetyd en ʼn goeie middagete gratis aan die lede voorgesit kon word. Die etes is deur Gansbaai Superspar teen ʼn baie billike prys voorsien en afgelewer.
Om sake interessanter te maak is daar volgens die 4-3-2-1- manier van telling hou, gespeel wat verbasend goeie resultate opgelewer het. Dit beteken dat die bal wat naaste aan die witte lê. 4 punte tel en so voorts, met die vierde bal wat 1 punt tel.
Na die ietwat gure weer van die vorige twee dae was Saterdag ʼn perfekte dag vir rolbal speel. Nogmaals dankie aan Warwick Wealth, Gansbaai Superspar en lede van die klub wat die dag moontlik en ʼn groot sukses gemaak het.
Die wenners was Gideon Pienaar, Brian Yarwood (van die borge) en Johan Fick in die eerste plek, gevolg deur Marius de Wit, Fred Rossouw en Roelof tweede en Mike Puttick, Victor Breach en Janetta van Niekerk derde.
Pieter Conradie, President
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.