R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Woensdag 16/03/2016
Sloegters – Enkel Stableford
A Roos 42, 2) P du Toit 37, 3) G Hunt 36, 4) S Muller 35. Naaste aan die penne is gewen deur J Nell en C Bent. Spog 2’s is aangeteken deur J le Roux, J Nell, R Brandt, C Bent en J Brandt.
Vrydag 18/03/2016
Hoender – Enkel Stableford
Die wenner van OK se prys was S Wessels 20 (Baie dankie OK vir julle borgskap!) gevolg deur J Lancefield 19, G Hunt 17 en D de Kock 15.
Saterdag 19/03/2016
Kompetisie – Klub Kampioenskappe
Die Kampioen hierdie jaar is Daniël van der Merwe! Baie geluk Daniël, baie goeie gholf!
A Afdeling – Houespel oor 36 gate
D vd Merwe 163, 2) C Bent 164, 3) F vd Merwe 168, 4) L Louw 169.
B Afdeling – Houespel oor 36 gate
D Victor 167, 2) J Nell 171, 3) B Swart 172, 4) S Wessels 177.
C Afdeling – Enkel Stableford oor 27 gate
E Matthee 57, 2) J Kruger 56, 3) R Roux 52, 4) E Engelbrecht 50.
D Afdeling – Dames - Enkel Stableford oor 27 gate
J Lancefield 52, 2) J Brandt 43.
Die beste netto vir die dag was Bev Swart op 140!
Naaste aan die penne is gewen deur F vd Merwe en P Loubser. Spog 2’s is aangeteken deur F vd Merwe, D vd Merwe, C Bent en P Loubser.
Opkomende Kompetisies/Funksies:
23/03/2016 Sloegters – Enkel Stableford
25/03/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
26/03/2016 BARC se gholfdag – Enkel Stableford. Kom ondersteun die fondsinsameling vir ons Diere-gemeenskap! Hierdie dames werk verskriklik hard en daar is BAIE pryse vir die spelers, skryf in asb.
30/03 2016 Sloegters – Enkel Stableford
01/04/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
01/04/2016 STEAK-AAND!!!! Plaas julle bestellings by 0283841441. Slegs R50 vir ‘n heerlike steak, verskaf deur OK, plus slaai!
02/04/2016 Sanlam Kankerdag
06/04/2016 Sloegters – Enkel Stableford
08/04/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
09/04/2016 Enkel Stableford of Medal
13/04/2016 Sloegters – Enkel Stableford
15/04/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
15/04/2016 Hoender-braai
16/04/2016 Gansbaai Laerskool Abalone-dag Better Ball
Groete,
André Roos,
028 384 1441
gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.