R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Baardskeerdersbos Kunsroete het onlangs weer eens bewys waarom dit die moeite werd is om tyd daar te gaan spandeer.
Nie minder nie as 10 B’Bos kunstenaars en 6 gaskunstenaars se verskeidenheid van kunswerke kon besigtig word - ontspanne en gemaklik in hul huise.
‘n Netjiese roetekaart om by almal en alles uit te kom is beskikbaar gestel.
Gansbaai Courant het by Niël Jonker, Joshua Miles en Ivan Trollip gaan inloer. Laasgenoemde voel baie trots dat hy B’Bos se bekende tweeling en destydse oudste inwoners van B’Bos, Enna en Henna Groenewald se huis gekoop het, ingesluit etlike kosbare oudhede.
Niël Jonker has been painting direct from the landscape for almost a decade, especially the South Western Cape that he grew to love while growing up in the Klein Karoo. Today Niël works prolifically both as painter and figurative sculptor where he has been commissioned for public monumental work and is collected internationally. He is a multi-disciplinary artist that works close to nature from his home studio in the Overberg village of Baardskeerdersbos. He is also a pioneer of artisan bread making in South Africa and offers monthly workshops, both in baking and outdoor painting.
Joshua Miles was born, and grew up in the Western Cape. After studying fine art at the University of Cape Town he met his Scottish wife in Hermanus, and spend a few years living in Scotland and London, before coming back to live in Baardskeerdersbos. He finds his inspiration in the landscapes of the Overberg and Little Karoo. Joshua is intrigued by light and water and translates it into oil paintings and reduction woodcuts.
Ivan Trollip was born in Pretoria. After his military service in 1980, he worked as a freelance visual merchandiser for a few years. Thereafter he started a landscaping business until 1989 when he decided that art was his calling and has painted and sculpted full time ever since. Ivan’s subjects include Landscapes of which Namaqualand form a large part of his portfolio. These paintings are heavily textured as they are executed with paint knives (impasto technique). Ivan is also the owner of the Baardskeer-dersbos Art Gallery.
Vir meer inligting kan die webtuiste www.baardskeer dersbosartroute.com besoek word.
Hardus Botha
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.