R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
The Learners of Gansbaai Academia joined in on the African Penguin and Seabird Sanctuary’s Yearly Penguin Promise Waddle Walk on Monday 11 April 2016.
Drie van Gansbaai Academia se graad 11 leerders was tydens die April vakansie deel van die Two Ocean’s Aquarium se studieprogram waar hulle leerders oplei om Jong Mariene Bioloë te word. Die leerders het besonders goed gevaar, waar elk gemiddelde van bo 75% behaal het vir die toetse wat tydens die week afgelê is. V.L.N.R: Nkosibonile Qilikithi, Hermanus Geldenhuys en Odwa Mntakaziwa.- Jean-Maré van Eck
Ons verwelkom nuwe gesigte by Academia :
Agter v.l.n.r: Mr. B. Fourie verantwoordelik vir NW Gr. 9 en Fisiese Wetenskappe – Mr Fourie is ook aangestel as die nuwe Departementshoof van dissipline; Mr. T. van Schoor verantwoordelik vir Geografie Gr. 10 – 12 en Mr. J. Barnard verantwoordelik vir NW en Afrikaans Gr. 8. Voor v.l.n.r: Me. P. Zali verantwoordelik vir Skeppende Kunste Gr. 8&9. Me. S. Potberg verantwoordelik vir Toerisme en SW Gr 9 en Mr. T.D. Wilson(skoolhoof).
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.