R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Woensdag 27/04/2016 Sloegters – Enkel Stableford
J Rahn 41, 2) S Wessels 36, 3) N Harrison 34, 4) D Victor 34.
Naaste aan die penne is gewen deur J Brandt en J Kruger. J le Roux het spog ‘n 2 aangeteken.
Vrydag 29/04/2016
Hoender – Enkel Stableford
Die wenner van OK se prys was D vd Merwe met 19 (Baie dankie OK vir julle borgskap!) gevolg deur S Wessels 16, E Engelbrecht 16 en F v Eeden 15. Naaste aan die pen is gewen deur S Wessels.
Saterdag 30/04/2016
Kompetisie – Gekombineerde Stableford
D de Kock & P Loubser 77, 2) E Matthee & S Wessels 71, 3) A Burger & R Roux 71, 4) D de Kock & A Roos 66.
Naaste aan die penne is gewen deur G Hunt en L Lombaard. Spog 2’s is aangeteken deur G Hunt, S Muller en A Roos.
Opkomende Kompetisies/Funksies:
04/05/2016 Sloegters – Enkel Stableford
06/05/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
06/05/2016 Braai
07/05/2016 Medal
Liga speel hier teen Kleinmond
11/05/2016 Sloegters – Enkel Stableford
13/05/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
14/05/2016 Enkel Stableford
18/05/2016 Sloegters – Enkel Stableford
20/05/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
21/05/2016 Better Ball
18/05/2016 Sloegters – Enkel Stableford
20/05/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
21/05/2016 Better Ball
25/05/2016 Sloegters
GHOLF - Mees suidelikste Gholfbaan in Afrika!
MUURBAL
SOSIAAL - Vrydagaande braai + Ledetrekking
(Plaas bestellings vroegtydig asb!)
SAAL met kombuis beskikbaar vir funksies/Troues
Groete,
André Roos,
028 384 1441
gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.