Toerisme word bekruip met 'n yskas

Toerisme word bekruip met 'n yskas

Gansbaai Courant

Gansbaai Sakekamer het onlangs besluit om Glenda Kitley, Bestuurder: Gansbaai Toerisme met ‘n ys-/vrieskas te verras. Die Sakekamerbestuur, onder voorsitterskap van Julia Barlow, het alles in geheimhouding beplan en selfs Bayview Furnishers se afleweringstrok moes so ongesiens as moontlik die agterkant van die toerismekantoor “bekruip”.

Hiermee Julia se verduideliking: “At our first Business Chamber meeting, we identified that there was a need for a new refrigerator for the Gansbaai Tourism office as their old one had packed up. We felt that as many organizations / businesses benefit from using the facility, often at no charge or a minimal fee and as the tourism office could not afford to purchase one due to budget cuts, it was appropriate for us to donate a new refrigerator to them. Dirk, our vice chairperson approached Bayview Furnishers who supported our initiative and supplied it to us at a fantastic price. We thank Jan and his team for their contribution. It was a huge surprise for Glenda Kitley but believe me it is not easy keeping a secret from Glenda but thanks to Doulene and the team we presented the new refrigerator to her this morning. Thank you to Dirk and the rest of the team for helping with this.”

Glenda het soos volg reageer: “This morning I got a simply wonderful surprise when the Bay View truck stopped outside and off came a fridge. Next thing the Business Chamber Committee arrived and informed me that they had decided to donate a fridge for the Tourism Bureau Conference centre. This is really appreciated and on behalf of Gansbaai Tourism I would like to say a big thank you. This means that we can once again rent out our facility with confidence.”

Hardus Botha

Toerisme word bekruip met 'n yskas

Hardus Botha

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed Verminder

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...

Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.

Gansbaai Courant
Vanuit My Stoel: Julie 2024

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.

Gansbaai Courant
Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Vertonings

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Verton...

Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.

Gansbaai Courant
Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Kaalvoetkinders

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Ka...

Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...

Gansbaai Courant
Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.

Gansbaai Courant
Dorp Raak Al Vroliker

Dorp Raak Al Vroliker

Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.

Gansbaai Courant