R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Christine Bester is onlangs aangewys as Birkenhead Motors (Shell) se “Star of the Month”. Sy het die titel verdien nadat die vulstasie ‘n honderd persent uitslag gekry het tydens ‘n bestekopname deur Shell Suid-Afrika. ‘n Onbekende koper besoek die vulstasie vier keer per jaar.
Tydens dié besoek moet die petroljoggies, die gebou, rybaan en toilette aan sekere voorskrifte voldoen, waarvolgens dit beoordeel word. Christine, wat al sedert 2003 by die vulstasie werk, het die beoordelaar tydens sy ondersoek gehelp sonder dat sy geweet het sy word beoordeel en haar uitstekend van haar taak gekwyt.
Mnr Schalk Strauss, bestuurder by Birkenhead Motors, sê hy is baie trots op Christine se uitstekende werk en klante kan verseker wees van deurlopende goeie diens by al drie hul vulstasies in Gansbaai.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.