Gholfnuus (14 July 2016)

Gholfnuus (14 July 2016)

Gansbaai Courant

Woensdag 6/07/2016 Sloegters – Enkel Stableford

1) C Bent 36, 2) G Hunt 36, 3) B Swart 35, 4) J Kruger 35.

Naaste aan die penne is gewen deur B Swart en S Wessels.

Vrydag 8/07/2016 Hoender – Enkel Stableford

1) G Hunt 18, 2) L Lombaard 18, 3) A Brink 15, 4) E Engelbrecht 15.

Naaste aan die pen is gewen deur P Loubser.

Saterdag 9/07/2016 Kompetisie – Enkel Stableford

1) S Wessels 40, 2) D vd Merwe 37, 3) L Louw 36, 4) P Loubser 35. Naaste aan die penne is gewen deur D vd Merwe (2) en A Roos. Spog 2’s is aangeteken deur S Wessels, P Loubser en D vd Merwe.

 Kompetisies:

13/07/2016           Sloegters
15/07/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai
16/07/2016           Enkel Stableford
20/07/2016           Sloegters
22/07/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai
23/07/2016           Enkel Stableford
27/07/2016           Sloegters
29/07/2016           Hoender Enkel Stableford (9 gate) STEAK-AAND
30/07/2016           Enkel Stableford
03/08/2016           Sloegters
05/08/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai
06/08/2016           Enkel Stableford
10/08/2016           Sloegters

André Roos  
028 384 1441 
gbgholf@gmail.com

Gholfnuus (14 July 2016)

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed Verminder

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...

Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.

Gansbaai Courant
Vanuit My Stoel: Julie 2024

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.

Gansbaai Courant
Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Vertonings

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Verton...

Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.

Gansbaai Courant
Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Kaalvoetkinders

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Ka...

Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...

Gansbaai Courant
Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.

Gansbaai Courant
Dorp Raak Al Vroliker

Dorp Raak Al Vroliker

Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.

Gansbaai Courant