Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Courant

Senekal Dreyer, John Hitchcock (Thorburn), Andre Gouws

Birthdays:  Ian McGregor 13 & Christo Spanellis 15 – we wish you a happy birthday and wonderful year!

Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Paul Dippenaar met 41 punte (borg:  Hermanus Liquor Store), gevolg deur Royce Woods 40, Daan Victor 40, Dawie Viljoen 38, Rob Jerrard 37, Bev Swart 36, Joe Cesare 36, Dawie Rossouw 35, George Hunt 34, John Thompson 33.  Naaste aan die penne was Daan Victor op no 2&11, en Jannie Brandt op no 15.  Rob Jerrard teken ‘n Arend aan op putjie no 6.

Vrydag se 9-putjie kompetisie (Borg: OK Foods), is gewen deur George Hunt met 19 punte, gevolg deur Jan le Roux 18, Joe Cesare 18, Charlie Bent 17, Rupert Roux 17, Daan Victor 16.  Die ledetrekking was nie gewen nie, en word oorgedra na volgende week.

Saterdag se kompetisie was geborg deur Thorburn Security en die komitee en lede bedank John Hitchcock vir die pragtige pryse, ons waardeer dit!  Die wenners was Senekal Dreyer & Andre Gouws met 50 punte, gevolg deur Andre Coetzee & Andre Gouws met 41 punte, Melvin Tobias & Johan Hanekom 41, George Hunt & Melvin Tobias 41, Bev Swart & Steve Muller 40, Jacques Nell & Sextus Neethling 40, Daniel vd Merwe & Jakkie Beukes 39, Bobby Brandt & Jannie Brandt 39, Solly Wessels & Royce Woods 38, John Thompson & Malcolm Bury 37.  Naaste aan die penne was Jannie Brandt op no 2&11, Jacques Nell op no 8&17 en George Hunt op no 15, Spog Twee’s word aangeteken deur Senekal Dreyer (2), Andre Gouws (2) en Paul Dippenaar (8).

Volgende Saterdag se kompetisie is die Maandelikse Houespel.

Klub/Club:   028 384 1441 – Leon Hattingh & Andre Roos.

Gansbaai Gholfnuus

Johan Coetzee

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Otto Bylmoord hervat

Otto Bylmoord hervat

Die staat se laaste twee getuies in die bylmoordsaak van Jan (Nugget) Otto het verlede week in die Strand se Streekshof getuig. Spr A/O Hayes en die hoofondersoekbeampte, Spr Kapt Danie Rautenbach, is na hul getuienis onder kruisverhoor geneem waa...

Gansbaai Courant
Fraternal ontbyt

Fraternal ontbyt

Gansbaai Ministers Fraternal het onlangs, onder leiding van die voorsitter, ds Dennis Naidoo, ‘n gesellige ontbytoggend geniet. Die geselligheid is goed bygewoon en die onderlinge samesyn het spontaan verloop.

Gansbaai Courant
VLV Nuus

VLV Nuus

Vertrou dat almal  'n baie geseënde Paasfees gehad het en dat almal uitsien na die laaste langnaweek.

Gansbaai Courant
DA Shows Its Multi Coloured Coat

DA Shows Its Multi Coloured Coat

The misconception that the Democratic Alliance is a political party for whites was blasted away at the DA Rally for the Eastern Region of the Western Cape in Hartenbos on Saturday (12 April 2014).

Gansbaai Courant
Rusland se Sendingegpaar kuier hier

Rusland se Sendingegpaar kuier hier

Ernst Toerien, ‘n NG Sending-predikant in Rusland het onlangs in Gansbaai saam met sy eggenote, Betsie en hul dogtertjie, Nadja (3) bietjie van Gansbaai se sonskynweer kom geniet.

Gansbaai Courant
Academia skitter op die Sportveld

Academia skitter op die Sportveld

Die afgelope naweek het Academia teen Swartberg Sekondêr rugby, netbal en sokker gespeel.

Gansbaai Courant