WOENSDAG SLOEGTERS (13 NOV)
Die tellings was baie goed.
1. S. Wessels (40)
2. G. Hunt (40)
3. B. Swart (39)
4. J. Thomson (37)
5. R. Lambrechts (37)
6. L. Hattingh (37)
7. C. Bent (37)
8. D. Viljoen( 36)
Daar was net een Spog twee - DIE KAPTEIN Bev Swart op no.11. Naaste aan die penne J Kruger en G Hunt.
VRYDAG (9 putjies) (14 NOV)
1. S. Wessels (20)
2. S. Muller (18)
3. S. Neethling (16)
4. J. Beukes (15)
SATERDAG (Ind Stableford) (15 NOV)
As mens dit nou wil glo of nie, daar was wraggies gholfers wat die ongure weer trotseer het! Maar hulle sê mos "It never rains on a golf course!!!!" Naaste aan die pen op 2/11 was Andre Roos. Die manne wat deurgedruk het was:
1. L. van der Vyver (35)
2. G. Hunt (33)
3. A. Roos (29)
Ons hoor van Adelle Coetzee wat haar been gebreek het - sterkte Adelle! (Andre, jou vrou nou weer been-af op jou?)
VERJAARSDAE
Andre Oosthuizen en EL Matthee - 19
ET Engelbrecht - 22
Lucille Coetzee - 24
Andre Gouws en Daan Victor – 26
Chris Joubert - 27
Klub/Club: 028 384 1441 – Leon Hattingh & Andre Roos
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More