Hier’s Rob, Daniël, Bev, Jakkie, Charlie, George en Leon.
Die wennner Jacques Nell asook S Neethling en S Donnelly was reeds weg toe die foto geneem is.
WOENSDAG SLOEGTERS (20 Nov)
Die tellings was baie goed.
1. D Momberg (38)
2. D Roussouwt (34)
3. B Swart (34)
4. J Kruger (34)
5. A Roos (33)
Dit lyk nou of die kaptein die kuns om spog twees aan te teken bemeester. Geluk Bev nogal twee hierdie week.
Naaste aan die penne B Swart, J Kruger en S Neethling
VRYDAG (9 putjies) (22 Nov)
Wat ‘n wonderlike kompetisie was dit nie.!!! Baie dankie aan OK FOODS wat nie net die pryse geborg het nie maar ook gesorg het vir ‘n heerlike worsrol na die kompetisie. As ons nie gekeer het nie sou party mense selfs drie wou verslind.
Soos die punte aandui was dit enige ou se dag. Geluk aan die volgende manne:
J Nell (21), D vd Merwe (20), B Swart (20), C Bent (20), S Donnelly (20), R Jerrard (20), G Hunt (20), S Neethling (19), J Beukes (19) en L Hattingh (19).
SATERDAG (23 Nov) Enkel Stableford
Dawie Viljoen (40)
John Thompson (38)
Daniël vd Merwe (38) met ‘n wonderlikebruto van 73 – mooi so!
Bobby Brandt (37)
Naasteaan die penne was: Daniël vd Merwe op 2/11, Ds Dirk v Dyk op 8/17 en Francis McIntosh op 15.
Spog 2’s – Christo Spanellis op 8, Steve Muller op 11, DaniëlvdMerwe op 2 en 10 en Francis McIntosh op 15 – Baie geluk julle!
Norman Fisher we think of you with all your troubles and you are in our prayers
Klub/Club: 028 384 1441 : Leon Hattingh & Andre Roos
Navrae/ Enquiries: 082 878 0534
SIEN OOK DIE ADVERTENSIE VAN KOMPETISIES WAT GEDURENDE DIE FEESGETY AANGEBIED WORD
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More