Die duiwe vliegseisoen het weer begin, en ek wens al die duiweboere ‘n voorspoedige jaar toe. Vir Wally Warner, ons voorsitter, ons hoop jou gesondheid gaan gou verbeter. Hierdie jaar vlieg ons heeltemal anders as in die verlede. Ons vlieg 2 wedvlugte elke Saterdag. Die jong duiwe word ‘n halfuur voor die ope (dit is enige ouderdom duif ) losgelaat. Gansbaai sal moet uithaal en wys, ons het die Overberg Posduif Uniebeker sowel as die eerste plek in die unie om te verdedig. Die afgelope twee Saterdae se uitslae is soos volg:
LAINSBURG 1 JO
Louis & Johannes 1ste, 3de, 7de, 13, 14, 15de
Danie Smith 2de, 5de, 11de
H. Hitge 4de, 8ste, 9de
A. Scheepers 6de, 10de
Jurie Swart 12de
LAINSBURG 2 OPE
Louis & Johannes 1ste, 4de, 5de
Danie Smith 2de, 9de
Jurie Swart 6de, 10de, 11de
Japie Swart 7de, 8ste, 14de
Corinne & Janine 12de, 15de
H. Hitge 3de, 13de
LAINGSBURG 3 JO
Danie Smith 1ste, 7de, 13de, 15de
Louis & Johannes 2de, 3de, 5de, 9de
Japie Swart 4de, 8ste, 12de
Jurie Swart 6de
H. Hitge 10de, 11de, 14de
LAINSBURG 4 OPE
Corinne & Janine 1ste, 4de, 7de, 9de, 10de
A. Scheepers 2de
Danie Smith 3de
Louis & Johannes 5de, 6de,
Japie Swart 8ste,11de
Jurie Swart 12de, 13de
H.Hitge 14de, 15de
Tot volgende week.
Groete Corinne
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More