Dickie en die Gryswalvis

Dickie en die Gryswalvis

Gansbaai Courant


‘n Entoesiastiese Dickey Chivell tydens sy aanbieding in die Great White House oor die Gryswalvis in die San Ignacio lagoon by Baja, California

 “Ek is só opgewonde oor my besoek aan die San Ignacio lagoon waar ek met die grey whales, die Eschrichtius robustus, kennis gemaak het, ek weet byna nie waar om te begin nie,” het ‘n opgewonde Dickie Chivell aan toehoorders tydens ‘n Mariene-aand in die Great White House gesê. Hierdie passievolle jongman het behoorlik met ‘n aansteeklike opgewondenheid van sy wedervaringe vertel.

Die vriendelike Gryswalvis (Gray whale) in die San Ignacio lagoon by Baja, California

“Dickie Chivell has recently returned from a trip to Baja, California where he joined the well know Pepe as they worked with the grey whales in San Ignacio lagoon during another successful marine evening in the Great White House,” said Brenda du Toit, Personal Assistant - Wilfred Chivell. “Guests learnt some interesting facts about grey whales, a species once called the devilfish as it fought back against the whalers who almost hunted them to extinction. Now it is known as the friendly whale as it allows visitors to touch it. This is done by only a small percentage of the whales but they are regulars and even introduce their calves to those who reach out to make the connection. Dickie’s passion and excitement made the listeners feel like they were right there,” Brenda said afterwards. Vir Dickie was die merkwaardigste van die walvisse dat hulle selfs nader swem om deur besoekers aangeraak te word.

Oliver Jewell tydens sy interessante aanbieding in die Great White House oor die bewaring van die Grootwithaai 

During the first part of the presentation, Oliver Jewell, marine biologist, discussed the latest fin research that has been published by the Marine Dynamics / Dyer Island Conservation Trust team of biologists. There was an opportunity to ask questions and guests enjoyed the fin video helping all to understand how the study was achieved.

Hardus Botha



 

Dickie en die Gryswalvis

Hardus Botha

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Otto Bylmoord hervat

Otto Bylmoord hervat

Die staat se laaste twee getuies in die bylmoordsaak van Jan (Nugget) Otto het verlede week in die Strand se Streekshof getuig. Spr A/O Hayes en die hoofondersoekbeampte, Spr Kapt Danie Rautenbach, is na hul getuienis onder kruisverhoor geneem waa...

Gansbaai Courant
Fraternal ontbyt

Fraternal ontbyt

Gansbaai Ministers Fraternal het onlangs, onder leiding van die voorsitter, ds Dennis Naidoo, ‘n gesellige ontbytoggend geniet. Die geselligheid is goed bygewoon en die onderlinge samesyn het spontaan verloop.

Gansbaai Courant
VLV Nuus

VLV Nuus

Vertrou dat almal  'n baie geseënde Paasfees gehad het en dat almal uitsien na die laaste langnaweek.

Gansbaai Courant
DA Shows Its Multi Coloured Coat

DA Shows Its Multi Coloured Coat

The misconception that the Democratic Alliance is a political party for whites was blasted away at the DA Rally for the Eastern Region of the Western Cape in Hartenbos on Saturday (12 April 2014).

Gansbaai Courant
Rusland se Sendingegpaar kuier hier

Rusland se Sendingegpaar kuier hier

Ernst Toerien, ‘n NG Sending-predikant in Rusland het onlangs in Gansbaai saam met sy eggenote, Betsie en hul dogtertjie, Nadja (3) bietjie van Gansbaai se sonskynweer kom geniet.

Gansbaai Courant
Academia skitter op die Sportveld

Academia skitter op die Sportveld

Die afgelope naweek het Academia teen Swartberg Sekondêr rugby, netbal en sokker gespeel.

Gansbaai Courant