Anton Goosen (regs), het verlede week by die 10de Inniebosfees in Nel-spruit ‘n toekenning ontvang vir lewenslange bydrae tot Afrikaanse musiek. Die toekening is ‘n beeld deur die bekende beeldhouer Arend Eloff vervaardig.
Hy het ook die temaliedjie vir Deon Meyer se nuwe rolprent die Laaste Tango geskryf, en sy Viva Madiba is so pas op cd uitgereik in agt verskillende tale onder meer deur Rebecca, Dozi, Charlize Berg, Gloria, Bosman en andere. Anton se gewilde liedjieboer-rumoer program op RSG Maandagaande se tweede reeks is so pas voltooi en die volgende reeks is oor 3 maande.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More