Getaway for Tourism

Getaway for Tourism

Gansbaai Courant

Vlnr is Glenda Kitley, Adinda Jantjies (Overstrand Munisipaliteit), Eric Davalala (whale crier) en Celeste Scheepers (Bestuurder: Hangklip Kleinmond)

We remain in the grip of winter but Gansbaai Tourism continues with all marketing efforts to ensure visitors to the area. Glenda, Manager of Gansbaai Tourism joined Celeste (H-K) and the Whale Crier on the Cape Whale Coast stand at the Getaway Show in Johannesburg at the end of August. This is always a good show as the Gautengers are hungry for info on the Cape and they are eager to come to the area for holidays. A number of product owners sponsored prizes which were given away on the popular Spin and Win. This also meant that the announcer was for ever mentioning Cape Whale Coast and encouraging people to visit our stand which they did. We gave away over 500 brochures. Gansbaai Tourism's Facebook page is active and there are some good exchanges and followers on this medium.

Ons neem ook vandag, 26 September, deel aan die Toerisme Showcase, gereël deur Theewaterskloof, en beplan ook om aan die Outdoor Expo aan die einde van Oktober deel te neem. As Toerisme ondersteun ons ook ander gebeurtenisse wat in die dorp plaasvind. Die Melodrama was iets besonders hierdie jaar en van ons kant af - welgedaan almal wat betrokke was. Chrizülene van Niekerk het die vertoning Groet die Grotman vir fondse vir die Toerismeburo gereël. Al die kaartjies is nie verkoop nie, maar die wat daar was het dit geniet en het geskatter van die lag! Ons wil vir haar en haar span hartlik bedank vir al die moeite - dit word regtig waardeer. Another activity that is supported by the Tourism Bureau is the BARC pet show as it always forms part of the Fees van die Ganse. Ons het saam gestap in die Munisipaliteit se Go Big op Loslit dag. Dit het spesiale betekenis vir ons aangesien die Elim Outreach  met plaaslike Gansbaai kinders werk en  hierdie dagsorg vind daagliks in ons toerismesaal plaas.

Op daardie noot - ‘n versoek: die dagsorg en rehabilitasie benodig sekere items soos: papier, kryt en opvoedkundige speelgoed. Dan wil hul ook 'n inkomste genereer deur verskillende items te maak om te verkoop en daarvoor benodig hulle wol, materiaal, breinaalde en dies meer. Julle is welkom om dit by die Buro af te gee en ons sal dit oorhandig. September is tourism month and the Tourism Bureau and Dyer Island Conservation Trust has launched the massive beach clean-up and filling of the whale which is in front of the Bureau. The main event to still look forward to has to be the Fees van die Ganse Street Festival on the 7th of December which goes hand in hand with the switching on of the Christmas Lights on the 6th of December.

For any queries do not hesitate to come to the bureau or contact us on 028-384-1439 or 072-291-5564. Tourism Greetings!
Glenda Kitley (Manager)

Voor is die akteur Hannes Muller (Grotman), met vlnr agter hom Glenda Kitley en Chrizülene van Niekerk en Johan Pieterse agter hulle

Getaway for Tourism

Glenda Kitley

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Otto Bylmoord hervat

Otto Bylmoord hervat

Die staat se laaste twee getuies in die bylmoordsaak van Jan (Nugget) Otto het verlede week in die Strand se Streekshof getuig. Spr A/O Hayes en die hoofondersoekbeampte, Spr Kapt Danie Rautenbach, is na hul getuienis onder kruisverhoor geneem waa...

Gansbaai Courant
Fraternal ontbyt

Fraternal ontbyt

Gansbaai Ministers Fraternal het onlangs, onder leiding van die voorsitter, ds Dennis Naidoo, ‘n gesellige ontbytoggend geniet. Die geselligheid is goed bygewoon en die onderlinge samesyn het spontaan verloop.

Gansbaai Courant
VLV Nuus

VLV Nuus

Vertrou dat almal  'n baie geseënde Paasfees gehad het en dat almal uitsien na die laaste langnaweek.

Gansbaai Courant
DA Shows Its Multi Coloured Coat

DA Shows Its Multi Coloured Coat

The misconception that the Democratic Alliance is a political party for whites was blasted away at the DA Rally for the Eastern Region of the Western Cape in Hartenbos on Saturday (12 April 2014).

Gansbaai Courant
Rusland se Sendingegpaar kuier hier

Rusland se Sendingegpaar kuier hier

Ernst Toerien, ‘n NG Sending-predikant in Rusland het onlangs in Gansbaai saam met sy eggenote, Betsie en hul dogtertjie, Nadja (3) bietjie van Gansbaai se sonskynweer kom geniet.

Gansbaai Courant
Academia skitter op die Sportveld

Academia skitter op die Sportveld

Die afgelope naweek het Academia teen Swartberg Sekondêr rugby, netbal en sokker gespeel.

Gansbaai Courant