All Posts

Geld verdwyn by ATM

Geld verdwyn by ATM

Op Woensdag, 3 Apr 2013 het 'n inwoner van Uilenkraalsmond rapporteer dat hy by die Standard Bank Autobank, Gateway Sentrum gepoog om geld te trek nadat sy pension inbetaal is.

Gansbaai Courant
Kaperjolle op see

Kaperjolle op see

Die galjoen wat nou gevang word is baie mooi, maar dié word eers teen so Julie-maand roostervet, maar wie gaan kla?

Gansbaai Courant
Black Leaves steier teen Ceres

Black Leaves steier teen Ceres

Ook Ceres het die Baai verlaat met vyf ligapunte verlede Saterdag in ‘n Premierligawedstryd tussen die twee spanne.

Gansbaai Courant
Black Leaves se dankie

Black Leaves se dankie

"Ons as die bestuurspan van Black Leaves Rugbyklub wil graag deur middel van Gansbaai Courant 'n groot dankie aan al ons borge en donateurs oordra," sê George Brett van die rugbyklub.

Gansbaai Courant
Tragiese Fratsongeluk

Tragiese Fratsongeluk

“Toe ek die lorrie se verkoeler oopskroef en dit blaas het Eric geskrik en agteruit reg voor die kar ingespring,” het die lorriebestuurder, Casper Badenhorst, geskok gesê.

Gansbaai Courant
Teerpad sooi gespit

Teerpad sooi gespit

Die bou van ‘n teerpad tussen Uilenkraalsmond en Elim, as deel van die projek om die Suidpunt, Bredasdorp en Elim met Gansbaai te verbind, is verlede Donderdag tydens ‘n sooispit seremonie in Elim geloods.

Gansbaai Courant
SD se John Birkenhead

SD se John Birkenhead

SD Fourie van Franskraal se radiodrama, John Birkenhead, word vanaand (18 April) om 20:00 oor RSG uitgesaai. Die radiodrama het betrekking op die stranding van die HMT Birkenhead wat op 26 Februarie 1852 by Danger Point gestrand het. ...

Gansbaai Courant
Income needs to increase , but so will efficiency

Income needs to increase , but so will effici...

A double digit increase in income will be needed in the next financial year to ensure that Overstrand Municipality stays financially viable, but that will go hand in hand with a major effort to increase efficiency.

Gansbaai Courant
1ste Nis vir ex Koster

1ste Nis vir ex Koster

Dit is heel gepas dat die eerste nis in die NG-gemeente se Gedenkmuur vir wyle Kallie Liebenberg (15 April 1936 - 20 Junie 2011) se as gebruik is.

Gansbaai Courant
 Kinders en Katjies

Kinders en Katjies

 Die man met wie ek my persoonlike spasie deel kan soms met die kostelikste sêgoed na vore kom.

Gansbaai Courant
Huisroof skok Franskralers

Huisroof skok Franskralers

Twee arrogante inbrekers het ‘n huis in Fouriestraat in Franskraal se veiligheidsdeur en voordeur Saterdagoggend om 7vm oopgebreek en ‘n vrou binne oorval.

Gansbaai Courant