7 Stropers op see aangekeer
Die watervleuel van Mariene en Kusbestuur (MKB) het op Maandag, 15 April 2013 sewe perlemoenstropers by Bloubaai, Pearly Beach op see aangekeer.
Die watervleuel van Mariene en Kusbestuur (MKB) het op Maandag, 15 April 2013 sewe perlemoenstropers by Bloubaai, Pearly Beach op see aangekeer.
'n Leser van Gansbaai Courant het met 'n sak waarin hy braaihout gekoop het, by die kantoor aangedoen. Hy het gesê dat hy dié spesifieke sakke hout by die verkoopsarea by die ingang na die Industriële gebied gekoop het. ...
Die suidewind het gesorg vir ‘n omgekrapte see en boonop is dit nie die beste van hengelwinde nie.
Die onlangse aanbieding van 'n Sportdag vir Eenheidsklasse (leerders met spesiale leerbehoeftes) op Gansbaai se Gemeenskaplike Sportgronde, was 'n geskiedkundige gebeurtenis vir Gansbaai.
Met die afskop van die Premierliga wedstryde in die Boland , het die vonke verlede naweek behoorlik gespat toe die groot kanonne mekaar gepak het.
Tydens die besigheidsliga van 2013 het 22 spanne oor ‘n aantal weke meegeding om n wenner te bepaal wat op 6 April 2013 in die finaal te Paarl teen spanne van ander dorpe sou gaan meeding.
Die verhoor van die beweerde “Barends” sindikaat het ‘n dramatiese wending geneem met die arrestasie van die prokureur, Anthony Broadway. Sy prokureursfirma was betrokke by die verteenwoordiging van die groepering gedurende die p...
Ek weet nie eens hoeveel vlerke en hoeveel pote hulle het nie. My dae van biologie is oertyd al verby. Of hulle oë saamgesteld of enkel is, skeel my nie. (Al wat ek in my lewe saamgesteld wil sien is rente op beleggings.) Dat die groen gel...
Gansbaai Pistoolskietklub se prettige Opeskietdag het suksesvol afgeloop.
Gansbaai Academia’s Surfwalk is an annual fundraising event organised by the staff of the school to bring in much needed funding for this no-fees school.
Gansbaai Lionsklub het weer eens tot hulpverlening oorgegaan. Suster Sonia Lombard van Stanford kliniek, wat ook 'n Lionslid is, het die 14-jarige Ricardo Filander van 'n plaas in die Papiesvlei-area, se groot behoefte vir 'n rolstoel raakgesien....