Skemerstap bly Wenner
Vanjaar se Skemerstap ten bate van Gansbaai Nasorgsentrum langs Herberg-aan-See het weer eens suksesvol afgeloop en die gewildheid daarvan is net weer bevestig.
Vanjaar se Skemerstap ten bate van Gansbaai Nasorgsentrum langs Herberg-aan-See het weer eens suksesvol afgeloop en die gewildheid daarvan is net weer bevestig.
Die vervaardiging van opblaasbote, of te wel "rubber ducks" in Gansbaai, is beslis 'n "eerste" vir Gansbaai.
Nuwe fasiliteit te Pearly Beach in Short Marketstraat, oorkant die Rooibier Pub & Restaurant, is amptelik op Donderdag, 14 Maart 2013 geopen deur Overstrandse Uitvoerende Burgemeester, rdl Nicolette Botha-Guthrie.
Awesome imagery and interesting anecdotes of False Bay’s wonders kept all completely absorbed as Chris and Monique Fallows presented at the most recent marine evening hosted by Marine Dynamics/Dyer Island Cruises and the Dyer Island Conservatio...
The Gansbaai /Pearly Beach area is known for its great recreational fishing spots and its successful fishing industry. Today we are encouraged to eat what is locally produced, but when it comes to seafood, as with other foods, we should be selecti...
The board of the Society is delighted to announce that Wilfred Chivell has accepted Honorary Life Membership (HLM) of SCS.
'n Groot groep Bietoubossers, 9 volgelaaide motors, het Platbos Forest van Francois en Melissa Krige op 12 Maart besoek.
Verlede Vrydag het Charlie Waters en sy groepie afgesit Pearly Beach toe nadat hulle gesorg het vir genoeg vars krewels.
Gansbaai se damespotspelspan sal die Westelike Provinsie Plattelandse Streke Span (WPCR) van 28 April tot 4 Mei in die SA Dames Potspel Kampioenskappe verteenwoordig.
Gansbaai het Sondag tuis teen Stanford gespeel in die Twintig 20 wedstryd.
Saterdag, 23 Maart was Cobus van der Merwe en sy pa, Phillipus, op die Plaat by Hardloperbank in die hoop om ‘n galjoentjie raak te loop. Cobus het vlak gegooi en het van ligte gereedskap gebruik gemaak en die laaste ding wat hy verwag...