Overberg Kushengel se vangstes
"Overberg Kushengelklub se kus-hengelkompetisie van Saterdag, 16 Maart het goed afgeloop," sê Maynhard van Niekerk van die klub.
"Overberg Kushengelklub se kus-hengelkompetisie van Saterdag, 16 Maart het goed afgeloop," sê Maynhard van Niekerk van die klub.
"Steynsbosch is die naam van die oorspronklike plaas wat behoue gebly het, maar wat sedert 2002 deel van Grootbos Natuurreservaat is," vertel Sean Privett.
Die 2013 seisoen is hier en daar word hard beplan en gewerk om die spanne reg te kry vir die harde Premierliga wat op 13 April afskop.
Flower Valley Early Learning Centre beplan om vanjaar weer aan die 'Walk for Water'-veldtog deel te neem.
Gansbaai beleef tans 'n groot sardynloop wat die skool tot selfs in die Ou Hawe laat inkom het.
Gansbaai Wynproegilde se jaarlikse wynproe-uitstappie was vanjaar in die rigting van die natuurskoon Hemel-en-Aarde Valei by Hermanus.
Saterdagnag vind die CANSA Relay for Life weer plaas op Hermanus Hoërskool se sportgronde. Duisende kerse in wit, versierde papiersakke sal die area in ‘n sprokiesland omskep.