All Posts

 Academia, Manne met die Tande

Academia, Manne met die Tande

Gansbaai Academia skaakspan spelers eindig as top drie in Suid Bolandse proewe.

Gansbaai Courant
Gio se Rugby Kliniek

Gio se Rugby Kliniek

Hermanus Toyota en Gio Aplon, bekende vleuel en heelagter van Westelike Provinsie, Stormers en ook die Springbokke, het verlede week 'n afrigtingskliniek op Gansbaai Gemeenskaplike Sportgronde aangebied. 

Gansbaai Courant
Gholfnuus

Gholfnuus

Nuutse nuus en gebeure.

Gansbaai Courant
Maak seker van jou aas

Maak seker van jou aas

Van die manne het reeds geproe hoe ‘n gebraaide galjoen smaak. Omstandighede behoort binnekort gunstig te wees  --  en dan gaan die rooster weer ‘n slag les opsê. Ek hoor al daardie drup-drup op die kole!

Gansbaai Courant
Galjoene en Kabeljoue

Galjoene en Kabeljoue

Pearly Beachers vang in totaal 12 galjoene tydens hulle onlangse hengelkompetisie gevang.

Gansbaai Courant
Welkome Boothengelborgskappe

Welkome Boothengelborgskappe

Borgskappe maak maandelikse boothengel-kompetisie meer opwindend.

Gansbaai Courant
GAP Behuisingsprojek skop af

GAP Behuisingsprojek skop af

Beplanning en voorafreëlings vir die Gansbaai GAP projek het die afgelope tyd so goed gevorder dat die munisipale behuisingsimplementeerder, Motlekar, en sy kontrakteurs  vandeesweek (Vrydag 8 Maart) op terrein gaan wees. ...

Gansbaai Courant
Aardjie na sy vaartjie

Aardjie na sy vaartjie

Dr Christo Barnard se seun, Zander, skakel in by Dr HC Barnard Mediese Praktisyn.

Gansbaai Courant
Coenie betower gehoor

Coenie betower gehoor

Sowat 140 musiekliefhebbers woon geslaagde optrede van Coenie de Villiers by.

Gansbaai Courant
Speurder fnuik inbrekers

Speurder fnuik inbrekers

Die knap optrede van ‘n speurder verbonde aan die SA Polisiediens op Gansbaai, speurder-sersant Leon Crafford, het daartoe gelei dat twee selferkende jeugmisdadigers dié naweek vasgetrek is.

Gansbaai Courant
Skemerstap op hande

Skemerstap op hande

Die jaarlikse Skemerstap word gewilde instelling en vind die jaar op Dinsdag, 19 Maart 2013 plaas.

Gansbaai Courant
Opgewonde stappers

Opgewonde stappers

Die onlangse voetslaangeleenthede ten bate van Overstrand Hospice se terminaal-pasiente, loop af as 'n groot sukses.

Gansbaai Courant