Verhoordatum bepaal
Die hofsaak van die 25 beweerde perlemoensindikaatlede is Vrydag by die Kaapse Hooggeregshof uitgestel. ‘n Tweede voorverhoor sal dan gehou word en die verhoordatum is bepaal vir 8 April.
Die hofsaak van die 25 beweerde perlemoensindikaatlede is Vrydag by die Kaapse Hooggeregshof uitgestel. ‘n Tweede voorverhoor sal dan gehou word en die verhoordatum is bepaal vir 8 April.
SD Fourie van Franskraal het haarself al deeglik bewys met die skryf van boeke en radiodramas. Etlike pryse is ook al deur haar ingepalm en nou het sy dit weer reggekry.
Die baanbreker haaioperateur van Gansbaai, Jackie Smit (77), het verlede Woensdag tydens ‘n opehartoperasie gesterf. Jackie en Rosemary is in 1995 getroud en het hul droomhuis, Mooiuitsig, in De Kelders gekoop en as die eerste gastehuis in Gans...
"Die jaarlikse herdenking van die HMS Birkenhead Troepeskip se stranding by Dangerpoint op 26 Februarie 1852, vanjaar 161 jaar gelede, is weer op hande," vertel Glenda Kitley, Bestuurder: Gansbaai Toerisme.
‘n Jong man wat 4 maande gelede ‘n tref-en-trap ongeluk oorleef het se regterbeen is steeds aan die buitekant gespalk met staalpenne.
Onvoorsienbare en onvermybare uitgawes wat verband gehou het met die bestryding van brande waarvoor daar nie voorsiening op die huidige bedryfsbegroting gemaak was nie, is op versoek van die Munisipale Bestuurder, mnr Coenie Groenewald deur sowel die...
'n Mens mag soms, moet soms ongehoorsaam wees aan jou ouers. Anders gaan jy nie leer nie, veral nie om selfstandig te dink, verantwoordelikheid te aanvaar en die regte keuses te maak nie.
Gansbaai se nimmereindigende en entoesiastiese Toerisme Buro het reeds sedert die begin van die jaar 'n behoorlike Jaarkalender in die kantoor beskikbaar.
Vir vele lesers is dit seker "ou" nuus dat dolosse wat by hawens gebruik word, 'n Suid-Afrikaanse uitvinding is. Min is egter bewus van die interessante verhaal daaragter.
Dié gelukkige man sê daar is op die oomblik net één plek om te vang, en dis Platjieskraal. Groot en baie kabeljou is daar aan die orde van die dag, volgens hom.
Dis nou nie "skietgereed" vir oorlog nie, maar vir Gansbaai Pistoolklub se gereelde byeenkomste op Saterdae.