Birkenheaders op volle vaart
Die Birkenhead Boothengelklub is met hulle 3de boothengelkompetisie nou op volle vaart.
Die Birkenhead Boothengelklub is met hulle 3de boothengelkompetisie nou op volle vaart.
“Typie het sokkies oor sy hande gehad en die byl skoongevee sodat hy nie sy vingerpunte daar los nie.” So het Pedro September, ‘n mede-gevangene en selmaat van die moordbeskuldigde, Johan Julies alias Typie (31), Woensdag in die moo...
Gansbaai was die afgelope dag of wat behoorlik deur rookwolke omring. Dit het begin met 'n hewige veldbrand Maandag tussen Masakhane en die einde van die industriële gebied aan die dorp se kant. Later die aand het die brand weer opgevlam tot agt...
En toe doen Hugh-Daniel Grobler dit weer. Hy palm sommer twee aansienlike fotografie-pryse na mekaar in.
Een van die twee mans wat op 28 November verlede jaar tot lewenslange tronkstraf vir die martelmoord van mnr Piet Huddlestone (65) in 2007 gevonnis is, is dood. Mandlenkosi Nogaga (32) (regs) wat by Helderstroom Maksimum Gevangenis aangehou is,...
'n Voorheen "ongehoorde" situasie in die Overstrand, is nou amptelik gewettig.
'n Grootwithaai is sowat 'n week gelede deur lede van die Dyer Island Conservation Trust (DICT) met bondels vislyn om sy nek opgemerk.
Die bestuur en lede van Gansbaai Fotografieklub het heerlik gerus, maar op Maandag, 21 Januarie 2013 het hulle 2013 met hul kameras op volle vaart binne geflits.
At the annual Directors’ Awards which is held in the beginning of the year where schools and learners get acknowledgement for their matric results.
At the marine evening hosted by Marine Dynamics and Dyer Island Cruises, Richard Peirce of Shark Conservation Society (UK) and the Shark Trust (UK) shared more on his latest projects and his efforts to protect the oceans apex predator...
Daar het onlangs op facebook ‘n foto gesirkuleer van ‘n donkie iewers in Mexico wat in die lug hang voor ‘n oorlaaide karretjie. Ek het dit jare gelede al in ‘n tydskrif gesien en dit was vir my so tekenend van die lewe....
Gansbaai Krieketklub het Sondag hulle Overberg 40 Overs Sondagliga op 'n hoë noot afgesluit deur Stanford Krieketklub op Stanford met 10 paaltjies te wen.