Versigtig met die anker
Dis slegs die manne wat hierdie huidige omstandighede ten volle kan benut wat sal kan spog met ‘n paar ordentlike visse.
Dis slegs die manne wat hierdie huidige omstandighede ten volle kan benut wat sal kan spog met ‘n paar ordentlike visse.
Saterdag 19 Januarie het die Boland Kushengel ‘n interklubkompetisie te Struisbaai aangebied.
Bravo aan die "eenjarige" Overberg Kushengelklub met hulle eerste prestige prysuitdelingsfunksie verlede Saterdagaand. Die klub is op 1 Oktober 2011 gestig en het in 2012 met klubkompetisies begin, met die aantal klublede wat na 41 gegroei ...
Perlemoenstropery kry vanaf 4 Januarie die wind van voor danksy die ontplooiing van ‘n gesamentlike taakspan. Volgens ‘n betroubare bron is die operasie op die hoogste regeringsvlak goedgekeur en is die Lugmag, Weermag, Vloot, SAPD en Mar...
Vanjaar se groep gr.8 leerlinge het al Dinsdag 15 Januarie ‘n voorsmakie gekry van die hoërskoollewe.
Die Departement van Waterwese (DWA) beveel aan dat munisipaliteite van tyd tot tyd inligting ten opsigte van die gehalte van sowel drinkwater as die uitvloeisel van hul rioolsuiwerings-werke publiseer.
Marine Dinamics is einde verlede jaar met die hoogaangeskrewe toekenning deur TripAdvisor, Certificate of Excellence, vereer.
‘n Motorfietsryer het Dondermiddag ter nouernood aan die dood ontkom toe ‘n bakkie hom van agter getref het. Mnr. Gilbert Hart, eienaar van Club RGA in Blompark, het langs die sperstreep in die middel van die R43 by die De Kelders afdraai...
Op Matjieskloof staan ‘n mispelboom, een van die min plekke waar ek dit al gesien het.
Die "boet" van visnette en enkele ander "volksmond" woorde, het verskeie interessante weergawes opgelewer.
'n Krokodil op Uilkraalstrand het die koppe van vakansiegangers behoorlik aan die draai gehad. Gelukkig was krokodil-se-kind met seesand geskep.