All Posts

Rolbalvriende

Rolbalvriende

Dit kan tereg Helmie de Vries se Rolbalvriendedag genoem word. Op 2 Januarie 2013 het Helmie die tradisie voortgesit met die 13de jaarlikse Rolbaldag wat hy met 'n groot aantal van sy vriende te Franskraal Rolbalklub gereël en georganiseer het. ...

Gansbaai Courant
Brand laat skrik

Brand laat skrik

Die skielike brand langs die R43 tussen die Kleinbaai- en Franskraalafritte op Oujaarsdag is vinnig en effektief onder beheer gebring. Die brand het inwoners groot laat skrik, veral naby Stepat-Garten en Masakhane. Overstrand Brandweer is deur twee h...

Gansbaai Courant
De Kelderriete vang inbreker

De Kelderriete vang inbreker

‘n Berugte inbreker, Michael Engel (22), wat reeds drie keer tronk toe gestuur is vir huisbraak en diefstal het sy rieme lelik in De Kelders styfgeloop. Hy het Sondagmiddag om 12:00, by ‘n huis wat deur vakansiegangers in Vyferstraat gehu...

Gansbaai Courant
Sertifikate vir Langdiens

Sertifikate vir Langdiens

Gansbaai Marine geniet jaarliks die voorreg om met vele langdiens-werknemers te kan spog. Om jaarliks soveel sertifikate vir langdiens te kan uitreik, moet werkernemers eenvoudig gelukkig in hul werksomstandighede wees, dit kan nie anders nie.  ...

Gansbaai Courant
Wynproe sluit met vonkelwyn

Wynproe sluit met vonkelwyn

Gansbaai Wynproegilde se jaarafsluiting aan huis van die voorsitter, Helmie de Vries en sy eggenote, Amanda was 'n gesellige treffer. Vir die proe-geleentheid is daar is op vonkelwyne (sjampanje) gefokus. "Die doel daarmee was om almal weer biet...

Gansbaai Courant
 Houtwerkgenot

Houtwerkgenot

Te oordeel aan gereelde beriggewing vanuit die geledere van die Overberg Houtwerk- en Houtdraaiers Assosiasie, is houtwerk pure genot en ontspanning vir hulle. 'n Gesellige jaarafsluiting is in die Birkenhead Boothengelklub se gewilde saal gehou. Hen...

Gansbaai Courant
MSc Zoology Graduation for Alison Towner

MSc Zoology Graduation for Alison Towner

The 17th of December 2012 was  a very special day for Alison Towner, Senior Biologist for the Dyer Island Conservation Trust. She graduated with an MSc Zoology from the University of Cape Town. This 2 year long project was a research based maste...

Gansbaai Courant
Fynkos uit die see, met respek

Fynkos uit die see, met respek

Ongelukkig raak dit al moeiliker om jou tafel te spys uit die see. Jy, arme citizen wat ook net die smaak 'n slag wil ervaar, moet maar omkyk-omkyk jou lekker dingetjie uithaal en summier opeet.

Gansbaai Courant
Voortreflike Dienskompetisie-wenner November 2012

Voortreflike Dienskompetisie-wenner November ...

Benjamin Jacobus (Bennie) van Eeden (25) van Suidsee Satelliet, is die gelukkige maandwenner van November 2012 se Voortreflike Dienskompetisie. Hierdie kompetisie word deur Gansbaai Sakekamer, in samewerking met Gansbaai Courant en met Kaapse Verb...

Gansbaai Courant
9de Gholfdag vir Wynmakers

9de Gholfdag vir Wynmakers

Verskeie wynmakers, direkteure en administratiewe personeel vanuit die wynmakersgeledere het vanjaar hul 9de jaarlikse gholfdag op Kleinbaai se gholfbaan gehou.

Gansbaai Courant
Strande bied verligting

Strande bied verligting

Die strande was Woensdag op Tweede Kersdag toegepak met baaiers wat ontvlugting gesoek het van die versengende hitte. Die kwik het in De Kelders tot 35°C in die skadu gestyg en die watertemperatuur was baie aangenaam.

Gansbaai Courant
Trouring uitgeduik

Trouring uitgeduik

Die Kuilsrivierer, Etienne du Plessis, het sy vrou, Leoné, se gramskap op die hals gehaal toe hy sy trouring Woensdagmiddag met hooggety by Skulpiesbaai in die see verloor het.

Gansbaai Courant