Ferrari-versamelaar soek eweknie
Martin Lourens van Du Toitstraat 36, Franskraal het ‘n besonderse versameling van 400 Ferrari-modelle.
Martin Lourens van Du Toitstraat 36, Franskraal het ‘n besonderse versameling van 400 Ferrari-modelle.
Die wrede verminking van ‘n bullmastiff, wie se oë met ‘n mes uitgesteek is, het vroeër vanjaar opslae gemaak. Marin Block (21) het na bewering die hond, wat by die stortingsterrein ‘n waghond was, gesteel. ...
Lize van Dyk, 'n voormalige personeellid van Gansbaai Media, het onlangs gegradueer.
Die omgewing se skole is vanjaar met "die blik op die skoot" gevang. Gansbaai Marine het weer hul jaarlikse donasies oorhandig. Silwerjare Dienssentrum, Gansbaai Nasorg-sentrum, De Kleine Gansies Kleuterskool en Laerskool De Bron het onlang...
"Pieter van der Merwe van ALMSA (Akademie vir Ligte Musiek in Suid-Afrika) se musiekleerders het vanjaar se harde werk op 'n hoë noot afgesluit," skryf Annette Wessels. Die groep leerders en hul ouers het aan huis van Marc en Alice Bri...
A month-by-month round up of what happened in Gansbaai during 2012 from the pages of the Gansbaai Courant.
Nee, dit is nie ‘n Verenigde Nasies Internasionaal-verklaarde dag nie. Dis ‘n idee wat ek hoop inslag sal vind by die mensdom in geheel. Ons almal het ‘n omskakeling van een of ander aard nodig. Niemand is perfek nie, maar ons kan a...
Ons is dankbaar vir al die besoekers wat Gansbaai as vakansieplek gekies het, dit is `n voorreg om u (weer eens) hier in ons pragtige omgewing te kan ontvang.
Dit is Desember 2012 en Franskraal Rolbalklub het vir die 12de keer sy grootste jaarlikse toernooi aangebied – DIE WALVIS CLASSIC.
'n Volgelaaide taxi met 16 insittendes plus die bestuurder, Katiso Falatsa, het op Woensdag, 12 Desember 2012 op die R43 op pad na Stanford eenmaal gerol en daarna die bosse ingebars. Die linker agterband het by die laaste lang afdraend kort voor Sta...
Die toestroming van vakansiegangers word by al die omgewing se karavaanparke en kampeerterreine vanaf Vrydag verwag. Volgens die oordbestuurders van Uilenkraalsmond, Strandskloof en Gansbaai Karavaanpark is hul so te sê vol bespreek tussen Kers...
"Ek het twee groot drome vir myself gekoester. Die een was om 'n vlieglisensie te bekom en die tweede was om my eie groot boot te besit," vertel Louw Hugo, eienaar van Hugo Offshore Kelp Harvesting. "Met die tewaterlating van my eie bo...