All Posts

Verantwoordelik versus onverantwoordelik

Verantwoordelik versus onverantwoordelik

Gedurende al die onlangse betogings, stakings, afbranding en onverantwoordelike optredes, hetsy met of sonder goeie redes, het die 71-jarige Johannes Brett van Blompark gewys wat die teendeel van onverantwoordelikheid behoort te wees wanneer 'n mens ...

Gansbaai Courant
Polyfilla teen Ontwrigting

Polyfilla teen Ontwrigting

  Dis weer daardie tyd van die jaar wanneer ons besigheids-mense lug-op spring van opgewondenheid terwyl sommige permanente inwoners morrend en klaend protesteer teen die woesterny. Hulle kla hulle kan nie die dorp in nie en wanneer hulle daar ...

Gansbaai Courant
'n Musiekfees word gebore vir Laerskool Gansbaai

'n Musiekfees word gebore vir Laerskool Gansb...

Op 29 Desember 2012 bied Laerskool Gansbaai ‘n musiekfees aan wat gebore is uit nood vir fondse wat benodig word vir die skool se beheerliggaamposte.  Hierdeur kan ons verseker dat ons  kinders van vandag die leiers van môre sal...

Gansbaai Courant
Gansbaai Tennis

Gansbaai Tennis

Op Saterdag, 8 Desember, het die Gansbaai Tennisklub hul jaarlikse tennisdag aangebied. Vanjaar was dit ons 10de toernooi en het die meeste deelnemers nog gehad. Daar was altesaam 58 spelers wat in 3 afdelings meegeding het. Daar was spelers van die...

Gansbaai Courant
Hengel Rubriek

Hengel Rubriek

Sommer belangrike nuus heel eerste  --  tot nou toe was daar baie onduidelikheid oor die vangs al dan nie van rooisteenbras. Vir ‘n heel ruk al was daar sprake dat die vangs van hierdie hengelvis verbied is maar nog nie in die staatsk...

Gansbaai Courant
Gansbaai Gholfklub

Gansbaai Gholfklub

Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Jannie Brandt met 41 punte, gevolg deur Andre Roos 39, Charlie Bent 39, Bev Swart 38, Rob Jerrard 37, Christo Spanellis 36, Walter Strydom 36, Frances McIntosh 35, El matthee 35, Joe Cesare 35.  Naas...

Gansbaai Courant
Front Page - 6 December 2012

Front Page - 6 December 2012

Mensejag ná Huisroof Die roof en panga-aanval op ‘n man in De Kelders en nog twee inbrake kort daarna het Sondagnag tot ‘n meedoënlose mensejag gelei.

Gansbaai Courant
Hoofbeampte vang Stroper

Hoofbeampte vang Stroper

Hoofbeampte vang stroper Hoof Mariene Bewarings Inspekteur, Gilbert Mmereki het Saterdagoggend man alleen ‘n besending perlemoen onderskep en die koerier gearresteer.

Gansbaai Courant
Betowerende Kerssangdiens

Betowerende Kerssangdiens

Betowerende Kerssangdiens Soos elke jaar die geval is, was vanjaar se aanbieding van die NGK se Kerssangdiens op 25 November weer eens 'n gewyde "treffer" in 'n volgepakte kerkgebou.

Gansbaai Courant
Mnr Spar Wes-Kaap

Mnr Spar Wes-Kaap

Mnr Spar Wes-Kaap Die titel, Mnr Spar Wes-Kaap is nie 'n ligtelike eer wat Morkel van Niekerk van Gansbaai Superspar te beurt geval het nie. Dit is 'n besonderse prestasie. Morkel is verlede Donderdag, 22 November 2012 as Mnr Spar Wes-Kaap aangewys ...

Gansbaai Courant
Launch of Festive Season Operational Plan

Launch of Festive Season Operational Plan

Launch of  Festive Season Operational Plan The Protection Services Directorate of Overstrand Municipality launched its operational plan for the 2012/13 holiday season with a presentation to Western Cape Community Safety Minister, Mr Dan Plato, ...

Gansbaai Courant
Kersliggie Aanskakeling

Kersliggie Aanskakeling

Gansbaai is proud to be the brightest little fishing town in the Overberg. Come and see the unique and very local Christmas lights and join the fun!

Gansbaai Courant