All Posts

Nog steeds kabeljou

Nog steeds kabeljou

Die teiken sal nog steeds kabeljou wees en daar kan darem deur heelparty hengelaars gespog word in hierdie verband. Moet sê, dis nie heeltemal so eenvoudig nie, want sukses kom deur deursettingsvermoë.

Gansbaai Courant
Stanford 6s

Stanford 6s

The Stanford 6’s at the SCG (Stanford Cricket Ground) is a charity cricket tournament that happens every year on Boxing Day, 26th December.  This is our 12th tournament and every year the event is growing.

Gansbaai Courant
2013 Whale Classic

2013 Whale Classic

It is December 2013 and the Franskraal Bowling Club has, for the 12th time, successfully hosted its biggest annual event on 6 and 7 December  ~ The Whale Classic.

Gansbaai Courant
Gansbaai Krieket

Gansbaai Krieket

Krieketnuus

Gansbaai Courant
Nelson Rolihlahla Mandela 18 Jul 1918 to 5 Dec 2013

Nelson Rolihlahla Mandela 18 Jul 1918 to 5 De...

Boeke vir die betuiging van meegevoel en boodskappe aan oud-president Nelson Mandela is deur Gansbaai Munisipaliteit tot al drie gemeenskappe beskikbaar gestel.

Gansbaai Courant
NOODSEIN AIR FRANCE VLUG AF521

NOODSEIN AIR FRANCE VLUG AF521

Op Dinsdag 3 Desember 2013 het Air France AF521 (Boeing 777) om 19:38 vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe  opgestyg na Parys, Frankryk (Charles de Gaule). Ongeveer 10 minute na opstyging het die vliegtuig 'n noodsein uitgestuur, met die...

Gansbaai Courant
In Memoriam

In Memoriam

Monty Whitting, wat vanaf 1995 as ontwikkelaar en sakeman 'n groot rol in Gansbaai gespeel het, is Donderdagoggend,  5 Desember, na 'n lang stryd teen kanker oorlede.

Gansbaai Courant
Holiday Message GB Tourism Bureau

Holiday Message GB Tourism Bureau

A warm welcome is extended to all our visitors.

Gansbaai Courant
Romansbaai by Danger Point Kuslandgoed vir Nuwe Generasie

Romansbaai by Danger Point Kuslandgoed vir Nu...

Dit is waarskynlik die laaste residensiële kuslandgoed met direkte toegang tot ’n strand en die see, sê die ontwikkelaars van Romansbaai naby Danger Point aan die Wes-Kaap se ooskus, maar die hoë standaarde wat daar gestel word ...

Gansbaai Courant
Kersmark goed op dreef

Kersmark goed op dreef

Sedert die openingsdag op Saterdag, 7 Desember is die Kersmark vinnig besig om spoed op te tel.

Gansbaai Courant
 Fraternal tevrede

Fraternal tevrede

 “Dit is vir my as voorsitter ‘n riem onder die hart om aan die pragtige samewerking gedurende 2013 terug te dink,” het ds Dennis Naidoo, voorsitter van Gansbaai Ministers Fraternal tydens hulle jaarafsluitingsfunksie gesê...

Gansbaai Courant