Straatfees en Kersliggies Collage
Collage
Die foto hiermee is net vir die lekkerkry. Die kêrel is ook ‘n besoeker aan ons kus en kon die versoeking nie weerstaan om met die mooi kabeljou te spog wat nog vars uit die water is nie.
Gansbaai se langverwagte Dorps-/Straatfees is op hande - op versoek van die gemeenskap en vir die gemeenskap.
'n Huisrower wat na 'n mensejag van 10km in digte bosse naby die Plaat aangekeer is, is verlede week in Hermanus Streekshof deur Landdros Mouton tot 20 jaar tronkstraf gevonnis.
Op 17 Oktober 2013 het Francois de Jongh in Gansbaai Courant geskryf dat die kitsbank by ABSA bank deur ‘n kloondief geteiken word, met duisende rande wat reeds van kliënte gesteel is.
Vanjaar se Kersangdiens van die NG-gemeente op Sondag, 24 Oktober 2013 was weer eens ‘n “wenner” - goed georganiseerd, meelewend, luisterryk en gewyd. Met die instap by die kerkgebou het die asems behoorlik gesnak oor die pragtig...
Dinsdagaand het Gansbaai VLV hul prys uitdeling gehou asook die afsluiting vir die jaar.
Pilla (91) en Rita (77) Groenewald het besluit dis nou “vergenoeg” en hulle verhuis eersdaags vanuit hul woning, Vergenoeg in Hoofstraat, na Perlemoenbaai.
It is probably the last coastal residential estate with direct access to a beach and the ocean, say the developers of Romansbaai at Danger point on the Western Cape east coast, but its high standards for rest...
“Behalwe vir ons lede, is vakansiegangers hartlik welkom om van ons Biblioteeldienste gedurende die vakansietydperk gebruik te maak,” sê Sharman Geldenhuys, Gansbaai Biblioteek se Bibliotekaris.
Om vir 52 weke elke Vrydag ‘n gratis Ola-roomys te kry is sekerlik nie te versmaai nie. Hierdie voorreg het Khayla Nortjé onlangs te beurt geval.