Kragte saamgesnoer
Die eienaars van Jannas Plaaskombuis, Gerrit en Johan Jooste, wil van hierdie geleentheid gebruik maak om Naideen Hickmann, nou mede-eienaar van Jannas, in Gansbaai welkom te heet.
Die eienaars van Jannas Plaaskombuis, Gerrit en Johan Jooste, wil van hierdie geleentheid gebruik maak om Naideen Hickmann, nou mede-eienaar van Jannas, in Gansbaai welkom te heet.
Dit was weer tyd vir 17 “seniors” van De Kleine Gansies Kleuterskool om hul diplomas te ontvang.
Nege kunstenaars het aan die Gansbaai Kunsuitstalling wat op 22 en 23 November in die Katolieke Kerksaal aangebied is, deelgeneem.
Al stop iemand my die beste jaggeweer in die hand, sal ek dit nooit oor my hart kry om ‘n bok te skiet nie. My hartjie is te klein.
Die jaar spoed weer ten einde en dit is Sondagaand 8 Desember om 19:00 weer tyd vir die jaarlikse dankseggingsdiens in die Ou Hawe.
Die draaiklub van Overberg het sy jaareindfunksie gehou op Saterdag 23 November. 12 Lede en hul gades het bymekaar gekom vir 'n heerlike braai aan huis van Attie en Alida Stander in Kleinbaai.
Two pensioners from Pearly Beach, combined age of 148 years, explored Angola on their own during September/October 2013. Otto Duennebacke and Bella Ackerman drove ±10,000km within a period of 5 weeks.
Wat ‘n voorreg was dit nie om vir die laaste keer te vergader nie.
Elke jaar – op elk van die 16 dae wat op 25 November begin en tot 10 Desember duur - word Suid-Afrikaners wat die mishandeling van vroue en kinders teenstaan gevra om iets daadwerkliks daaraan te doen.
n Gelukkige Franskraler, Johan Pieterse, is onlangs deur sy seun in Bloemfontein, Bernard Pieterse genooi om aan ‘n spesiale gholfdag in Bloemfontein deel te neem, met al sy reis- en verblyfkostes wat vir hom betaal is.