All Posts

Gansbaai Marine NQF 2 Sertifikate

Gansbaai Marine NQF 2 Sertifikate

 “Leerlingskappe is ‘n beroepsgerigte jaarprogram by Gansbaai Marine wat uit gestruktureerde teoretiese leer en praktiese werksplekondervinding bestaan,” sê Hennie Ritter, Rekenmeester: Gansbaai Marine.

Gansbaai Courant
 Silwerjare se Kersete

Silwerjare se Kersete

Silwerjare Dienssentrum se bejaardes is onlangs weer eens behoorlik met ‘n smaaklike Kersete bederf - soos net die dames van die NG Vrouediens se Uitreikaksie dit kan doen.

Gansbaai Courant
 Laaste funksie vir Birkenheaders

Laaste funksie vir Birkenheaders

Vir oulaas en met verwysing na die Birkenhead Boothengelklub se maandelikse boothengelkompetisies op 2 November is daar gesellig saamgekuier - elke gas met ‘n eie “piekniekmandjie”.

Gansbaai Courant
Gansbaai Ministers Fraternal vuurwarm

Gansbaai Ministers Fraternal vuurwarm

 “Hoe goed, hoe mooi is dit as broers eensgesind saam woon!” sê Psalm 133:1 so duidelik.

Gansbaai Courant
Academia se 1ste Voedselfees reuse sukses

Academia se 1ste Voedselfees reuse sukses

Vrydag 1 November kon die dreigende reën nie eers ‘n demper op die Voedsel-fees wat deur die OOV van Academia gereël is, plaas nie.

Gansbaai Courant
Marine Pollution Issues Stats Solutions

Marine Pollution Issues Stats Solutions

Marine Evenings hosted by Marine Dynamics, Dyer Island Cruises and the Dyer Island Conservation Trust at the Great White House in Kleinbaai, provides a platform for Conservationists and Scientists in marine related fields to share their knowledge wit...

Gansbaai Courant
Teelepelete verras

Teelepelete verras

OMGEE Bedieninge se “Teelepel-ete” van Sondag, 10 November, het heelparty gaste verras - dis nou met die hoeveelheid kos wat met ‘n teelepel opgeskep kan word.

Gansbaai Courant
West Coast Rock Lobster Season Open

West Coast Rock Lobster Season Open

The apportionment for the west coast rock lobster recreational fishing sub-sector remains unchanged at four west coast rock lobsters per person per day for the duration of the fishing season.

Gansbaai Courant
Kielie

Kielie

Elke keer wanneer die kleinkinders uitbundig skater as hulle gekielie word, wonder ek: wat is daar aan kielie wat so lekker is?

Gansbaai Courant
Is die vang van kreef nog die moeite werd

Is die vang van kreef nog die moeite werd

Die nuus van die inkorting van die kreefvangs (die kreefseisoen maak op 15 Nov. oop) is beslis nie die beste nuus nie. Die volledige stel reëls word êrens in hierdie Courant bekend gestel.

Gansbaai Courant
Rolbalnuus

Rolbalnuus

 Rolbal is 'n sport waaroor 'n persepsie bestaan dat dit 'n spel vir ou mense is.

Gansbaai Courant